Kurt Darren - Fotoherinneringe (Visualizer)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 дек 2021
  • Official Lyric Video for "Fotoherinneringe" by Kurt Darren.
    Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/KDFoto
    Follow Kurt Darren op Social Media:
    Facebook - / kurtdarren
    Instagram - / kurtdarren
    Twitter - / kurtdarren9
    Select Musiek Website: selectmusiek.co.za/kurt-darren/
    Fotoherinneringe - Lirieke
    (Lekker, ja lekker dinge)
    (Lekker, ja lekker dinge)
    Naweek opskop saamsing Innibos kamp en ‘n 4x4
    Laataand loopdop, Laeveld pitstop, reuk van ‘n bosveldvuur
    'n Tjoppie op die kole
    Tjoppie op die kole nou
    Fotos sonskyn somer seesand swem in die naaste see
    Rooiwyn vriende, laataand soet tand, wanneer kom die feeste weer
    Die lyn is in die water
    Lyn is in die water nou
    In al my fotoherinneringe
    Is jy hier by my
    In al my fotoherinneringe
    Is jy aan my sy
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    In al my fotoherinneringe
    Is jy hier by my
    In al my fotoherinneringe
    Is jy aan my sy
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    (lekker, ja lekker dinge)
    (lekker, ja lekker dinge)
    Laat slaap, opstaan, vars kap, aangaan, reg vir ‘n rondte twee
    Wegbreek ontsnap, berge plat trap, lekker om ‘n slag te sweet
    Vir ‘n tjoppie op die kole
    ‘n Tjoppie op die kole nou
    Springbok saamstaan, groen en goud gaan almal vir die Bokke skree
    Ons wil saamgaan, seile op die boot span, sokkie vir ‘n uur of twee
    Die lyn is in die water
    Lyn is in die water nou
    In al my fotoherinneringe
    Is jy hier by my
    In al my fotoherinneringe
    Is jy aan my sy
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    Hoe ons geswem het in die see in die middel van die nag
    Die grootste vuur gebou
    Ons kon nie ophou lag
    Man ek mis Sun City
    Die Wildtuin saam met jou
    In al my fotoherinneringe
    Fotoherinneringe
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    Lekker, ja lekker dinge
    Lekker, ja lekker dinge
    In al my fotoherinneringe
    Is jy hier by my
    In al my fotoherinneringe
    Is jy aan my sy
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    Fotoherinneringe
    Is jy hier by my
    In al my fotoherinneringe
    Is jy aan my sy
    Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
    Lekker, ja lekker dinge (lekker, ja lekker dinge)
    (lekker, ja lekker dinge)
    (lekker, ja lekker dinge)
    Music video by Kurt Darren performing Fotoherinneringe (Visualizer). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/YhHbkp
    #KurtDarren #Fotoherinneringe
  • ВидеоклипыВидеоклипы

Комментарии • 26

  • @bjs371003
    @bjs371003 2 года назад +3

    Fan from the USA🇺🇸

  • @juliebushey9169
    @juliebushey9169 2 года назад +2

    A fan from USA here .🇺🇸

  • @barbiejames
    @barbiejames 2 года назад +3

    Huge fan from the USA!!❤❤🇱🇷🇱🇷🇱🇷🇱🇷🇱🇷🇱🇷

  • @rhondadixon1180
    @rhondadixon1180 2 года назад +3

    Huge fan from the USA here!! 🇺🇸

    • @judithosborne9065
      @judithosborne9065 2 года назад

      USA here too. I love all the Krone singers and musicians. They are full of energy and talent.

  • @pieterleroux3821
    @pieterleroux3821 11 месяцев назад

    Very nice!!

  • @justanotherdayonthewestcoast
    @justanotherdayonthewestcoast 2 года назад +2

    Dankie vir nog 'n awesome tune my bra

  • @dewaltvanniekerk2229
    @dewaltvanniekerk2229 Год назад

    Lekker dinge

  • @cathyabrahamse1929
    @cathyabrahamse1929 2 года назад

    My three old grandson loves him he always gets us all up to dance ❤️

  • @melinavanniekerk3145
    @melinavanniekerk3145 3 месяца назад

    ( ( FFoto HHeRRi NNeRRi NNgE) ). Baie geLuk Kurt Darren. 2024.

  • @biakhmingthangabthanga5543
    @biakhmingthangabthanga5543 2 года назад

    Kurt Darren your family, HAPPY NEW YEAR

  • @bern2614
    @bern2614 2 года назад

    fan from phillipines

  • @michaelmackys7407
    @michaelmackys7407 2 года назад

    Awesome song

  • @dewaltvanniekerk2229
    @dewaltvanniekerk2229 Год назад

    Jaaaaaa

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 года назад +1

    📷❤️❤️🖼️
    Herinneringe #viraltyd vasgevang in hierdie video.

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 2 года назад

    Beautiful family

  • @madeleinmadelein8512
    @madeleinmadelein8512 Год назад

    Leker Dan's ek nou op n vrydag

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 2 года назад

    Wan t to come to see you guys 🙏👍🙋‍♀️

  • @thelovelywoman9955
    @thelovelywoman9955 2 года назад

    Please Kurt, can you make lyrics on the sound of RACOON; HET IS AL LAAT TOCH. You are such a perfekt sanger and I think it will be beautiful. Groet van Nederland😘😘😘

  • @bern2614
    @bern2614 2 года назад

    nice tones

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 2 года назад

    Like. 👍

  • @melinavanniekerk3145
    @melinavanniekerk3145 8 дней назад

    Kurt Darren en Dunay Dit is 'n Baie Mooi Wen Foto, en Kurt Begin Sing Wys die Video EErste die foto en as Kurt klaar geSing het wys die video weer VinnigVinnig die foto dit is 'n Beautiful geSin Foto Dunay en Kurt..

  • @sheilaboodoo2853
    @sheilaboodoo2853 2 года назад

    👍👍👍👍👍👍👍👍🙋‍♀️🙏👍👍👍👍👍

  • @yvonnesmith6257
    @yvonnesmith6257 2 года назад +1

    Hou van Al at liekies hou so aan

  • @rudivanheerden1
    @rudivanheerden1 2 года назад

    Jy bly maar net koning!