In die Matt 7 deel waarna jy verwys, Riekert, was dit net Jesus wat nog duiwels uitgedryf het. Dit pla my. Die mense sou nie verstaan het waarvan hy praat nie. Hulle het nog nie ander mense gesien wat duiwels in Jesus se naam uitgedryf het nie. En wonders in sy naam gedoen het nie. Ek kry net een ander verwysing, en daar staan net fees gevier saam met Jesus., en Hy het hulle weggestuur.
Kan maar net sê ek is bitter dankbaar ek het nog kans om hierdie Skrif te leer ken en verstaan.
In die Matt 7 deel waarna jy verwys, Riekert, was dit net Jesus wat nog duiwels uitgedryf het. Dit pla my. Die mense sou nie verstaan het waarvan hy praat nie. Hulle het nog nie ander mense gesien wat duiwels in Jesus se naam uitgedryf het nie. En wonders in sy naam gedoen het nie. Ek kry net een ander verwysing, en daar staan net fees gevier saam met Jesus., en Hy het hulle weggestuur.
@@willemjordaan4108 Willem, gee die Skrif waarna jy verwys asb
@@vitadei_africa Matt 7:22
@@willemjordaan4108 Die dag waarna JESUS verwys is die laaste oordeel