Jan Oberholzer: My vyfpuntplan om Eskom te red

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 113

  • @hawkeye-vv4kb
    @hawkeye-vv4kb Год назад +7

    Dankie Jan en Andre vir dit wat julle probeer vermag het.

  • @mandlenkosishabalala8890
    @mandlenkosishabalala8890 Год назад +13

    Oberholzer is 'n deel van die oplossing. As ander mense net soos hom kan dink kan die probleem van elektrisiteit sonder verder moeite oorgekom word.

  • @johnlongland8902
    @johnlongland8902 Год назад +11

    Laat my toe om 'n paar opmerkings te maak. Kom ek begin deur aan te dui dat ek Jan en Andre se grootste ondersteuners was aan die begin. Dit is ongelukking nie meer so nie. As ek reageer op 'n paar punte kan dit dalk duidelik raak hoekom. Jan maak 'n stelling dat "ons moet saamwerk om die probleem op te los" .... Dis nie verkeerd nie , maar dit is frustrerend vir ons as burgers om "saam te werk" as ESKOM se CEO publike stellings maak oor die feit dat ons beurtkrag het AGV hoe krag verbruik. My krag-verbruik is so laag soos 5-10kWh perdag gemiddeld. Jan maak die stelling : "Ek verstaan die ongerief van mense". Regtig? Ek moet 3D drukwerk doen waarvan somige parte 36 uur vat om te druk. Ek kan dit nie doen nie. Verstaan jy regtig Jan ? Jan se stellings rondom die verhoging van 18% .. ek wonder net of die verhoging nodig sou wees as daar nie diefstal en korrupsie was nie. So Jan-tax staan eintlik pa vir daardie misdrywe. EN ook verder ... weet jy Jan, behalwe die hoe verbruik koste van elektrisiteit, hoe hoog die vaste kostes is wat munispaliteite vra? Voordat ek 1kWh gebruik het moet ek reeds +-R900 betaal. Punt 1 van 5-punt plan ... "Ons het mense nodig" ...So hoekom is daar 'n spul mense afgedank 'n paar jaar gelede gebaseer op hul velkleur ?? Punt 2 ons het geld nodig ... spesifiek oor die gebrek aan geld vir Diesel. Watter tipe bestuur is julle dat julle nie kon voorspel dat julle uit geld gaan loop vir diesel nie en vroegtydig plan gemaak het nie ? Punt 3... Ons moet aanhou met onderhoud. Dis nie verkeerd nie. Maar daar is 'n gesegde .... you cant expect a different result if you keep on doing the same thing. As dit nie vir die afgelope 15 jaar gewerk het nie, hoekom gaan dit nou skielik werk. Punt 4 en 5 stem ek. En vir die gebrek aan beweging hier sal ek ons dierbare regering moet aanvat.

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Год назад

      as long as ANC are in control eskom will never come right,we all know sabotage is biggest reason why units fail, corruption is second in line but go hand in hand with sabotage, certain ethnic group is the culprit, why does Government not stop the saboatge===thye cant because then those who do it will be taken out, ramaphosa will also not force municipalitys to pay there accounts because he knows come next election he will lose election,

    • @miavos3610
      @miavos3610 Год назад

      Ja, 'n spul tjol. Ramaphosa het hom goed geleer hoe om mense te gaslight.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +5

    Dankie julle. Wat Jan sê, maak sin. Ek dink hys n baie verstandige man...ons hou moed!! Voorspoed vir almal🌹🌹🌹

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +3

    Goeie middag almal. Baie dankie vir bespreking! Waardeer. Groetnis van Limpopo🤗🤗

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 Год назад +14

    Dankie aan Jan vir al sy harde werk (en Andre) aan ons land

  • @sf1915
    @sf1915 Год назад +9

    The ANC Black Government has ended in DISASTER !

  • @mariannebenade1025
    @mariannebenade1025 Год назад +12

    Nou waar was Jan se vyfpuntplan die afgelope paar jaar? Noudat hy aftree is hy skielik vol planne🤔

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 Год назад +3

      sy vyf punt plan is so vyf jaar te laat , dis soos om planne te maak om jou kar se remme wat gebreek het te herstel na jy sopas van n berg afgejaag het

    • @melaniecapazorio6198
      @melaniecapazorio6198 Год назад +1

      Maklik om te praat as jy nie self in daai skoene loop nie. Die ANC werk teen enige een wat SA wil red

    • @mariannebenade1025
      @mariannebenade1025 Год назад

      @@melaniecapazorio6198 hy't homself in daai skoene geplaas wat duidelik te groot was vir hom.

    • @mariannebenade1025
      @mariannebenade1025 Год назад

      @@melaniecapazorio6198 ou Jan het saam met die ANC gesteel, hy't nou genoeg, en nou gaan hy HEERLIK relax terwyl ons steeds daaronder ly. Word wakker, 'n wit vel maak jou nie outomaties' n redder van die volk nie. Uit wie dink jy bestaan die Stellenbosch mafia? Of weet jy nie van hulle nie?

    • @melaniecapazorio6198
      @melaniecapazorio6198 Год назад

      Ek het nooit van wit en swart gepraat nie. Ek weet wel dat daar baie mense is wat nie omgee vir die mense van SA nie, maar wel wat hulle in eie sak kan druk. Eintlik is meeste mense so. Me, Myself and I. Ek sê maar net ons almal kan lekker van die kantlyn sit en bespiegel maar wat doen onsself om dinge te verander. Ekself het nie die antwoorde nie. Daar is baie Mafia groepe, nie net die Stellenbosch groep nie

  • @elizegray4549
    @elizegray4549 Год назад +5

    Beste onderhou oor Eskom wat ek nog gehoor het! Jan gaan beslis gemis word!

  • @Meraikie
    @Meraikie Год назад +1

    Dankie Izak vir n inspirerende onderhoud met Jan... mens voel sommer spanne beter en ek dink dit is n baie puik idee om ESKOM te ondersteun in WOORD en daad, finansieël, diè wat kan!
    Positiewe woorde het krag net soos negatiewe woorde ook het... so, pasop wat jy uiter!...
    Dankie Jan vir jou ware woorde oor Eskom... baie sterkte vir jou en Andrè en die span.🕯🕯🕯👍👐

  • @michaeleilkamerer2098
    @michaeleilkamerer2098 Год назад +2

    Baie dankie Jan vir die reuse werk wat jy vir ons gedoen het.Jy en Andre het julle beste gegee.Unfortunately you didn't always get the acknowledgement you deserved.You know what you have tried to do.The very best for your future plans.Izak,weereens het jy jou ding gedoen.Jy het 'n wonderlike vermoë om ons op hoogte te hou met belangrike sake wat ons diep raak.Hier en daar Izak is daar 'n persoon wat iets negatief skryf.I believe you have being a pastor,helps you to handle any unfair negative criticism.Wonderlike is hoe jy opbouende kritiek neem tot jou voordeel.The majority of your listeners stand strong behind you and really appreciate you.Ons as inwoners van ons dierbare land is erg bekommerd oor die huidige kragprobleme wat ons baie hard slaan.Ons behou ons geloof en vertrou dat dinge sal regkom.Ons moet nooit ophou om te bid vir SA met sy baie probleme.Michael Einkamerer.

    • @magdasmith1421
      @magdasmith1421 Год назад

      Sad that Jan and Andre for threatened, Andre actually poisoned all because they doing the best for us.

  • @kilian7865
    @kilian7865 Год назад +5

    Die oplossing begin by ń 1 punt plan nl. " VOETSEK ANC" en die ander punte van die hertel plan sal in plek val, Dit gaan moeilik wees maar moontelik!!!!

  • @hettiebouwer1015
    @hettiebouwer1015 Год назад +3

    Izak kan jy dalk ‘n onderhoud met die twee ministers Gordhan en Mantashe, saam, reël asseblief? dis tyd dat hulle ons Suid Afrikaners in die oë kyk en verduidelik hoekom hulle versuim het om die probleme, wat in 2019 en latere jare, aan hulle bekend gemaak is, op te los. Ek sien uit na daai onderhoud!

  • @magdadutoit9528
    @magdadutoit9528 Год назад +3

    Dankie Jan vir die goeie verduidelikings. Almal is in die donker....

  • @gregjones4321
    @gregjones4321 Год назад

    Thank you very much

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Год назад +3

    Dankie Jan en Izak. Sterkte vir julle Jan. Julle bevind julle in 'n moeilike situasie. Ek glo jou aftrede sal 'n ruskans bied . Kan my nie indink hoe gestress julle is nie.

  • @Fres-no
    @Fres-no Год назад

    well done Izak.

  • @driesdutoit7136
    @driesdutoit7136 Год назад +1

    Nadat hierdie man so rondborstig gespog het dat hy nie witmense aanstel nie. KAN EK NIE MEER NA HOM LUISTER NIE. Laat hy op pensioen gaan en uit ons lewens padgee

  • @gerhardferreira7961
    @gerhardferreira7961 Год назад +1

    Wat van julle kontrak met ons as eskom verbruikers om dit te eerbiedig? Ekhet mos ook n kontak met eskom, ek betaal vir n lewering van elektrisiteit, nou lewer eskom vir sekere tye van die ooreenkoms nie die krag(diens) nie maar ek betaal nog steeds die volle kontrak ooreenkoms(fooie), werk mos nie so nie😮

  • @Hydnon
    @Hydnon Год назад +2

    Dit is vir my onverstaanbaar, hy is te vrede met die hoeveelheid van steenkool wat gelewer word van die myne, daar is probleme met die kwaliteit, maar die regte hoeveelheid word gelewer. Die kwaliteit probleem kom nou al jare en tot nou is dit nie opgelos nie, dit het 'n groot impak op die produksie van elektrisiteit. Wanneer gaan hulle daaraan aandag skenk?

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 Год назад +1

      as jy gaan oplees sal jy sien dat tydens die apartheidsjare al was kragsentrales ontwerp om met die lae kwaliteit steenkool te werk so ek verstaan nie waarom hulle dit die heeltyd opbring nie , ek weet nou nie hoe die nuwe kragsentrales ontwerp was nie maar al die oues is nie veronderstel om n probleem met dit te he nie

    • @Hydnon
      @Hydnon Год назад

      @@travelsouthafrica5048 die probleem is die stasies is ontwerp om met lae graad steenkool te werk nie grond en klippe nie. Die kwaliteit is nou so sleg as die steenkool in 'n slurry gemaak word verstop dit alles, die vervoerbande en die brandkamers.

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Год назад

      thye will never fix the problem just remember sabotage is biggest reason why units stop, workers are being paid to sabotage units

  • @art2themax
    @art2themax Год назад +1

    that was helpfull. Thank you.

  • @peteropperman7982
    @peteropperman7982 Год назад

    Dit is hoogtyd dat die anc regering moet loadshedding deel met die SA publiek. Hulle is verantwoordelik daarvoor.

  • @philipoosthuizen
    @philipoosthuizen Год назад +1

    Dis ESKOM wat die krag pryse opstoot. Dis ESKOM wat jaar op jaar 'n belaglike prysverhoging aanvra. Dis ESKOM wat al die mense met vaardigheid afgedank het. So Jan, ek koop nie jou storie nie.

  • @cccmmm1234
    @cccmmm1234 Год назад

    Daar is altyd 'n "as".
    As xxx gebuir kan ons dit in yyy jare doen. Maar die "as" is altyd amper onmoontlik.
    As dit moonlit was, hoekom het dit nie gebuir nie?

  • @deonebersohn6225
    @deonebersohn6225 Год назад +4

    Hoeveel Jaar nog dubble standaarde

  • @andrevanzyl7910
    @andrevanzyl7910 Год назад +1

    Izak. Nooi n paar Ou Eskom manne wat al die jare die krag aangehou het op jou program……. Dan sal die redes vir die gemors gou en uitkom 😤😤

  • @frikrabie5371
    @frikrabie5371 Год назад +2

    THE SOLUTION
    The ANC doesn't fulfill its constitutional obligations.
    The ANC is far worse than just a "poor" government, it CHOOSES to break down and to destroy. That is why this action is warranted and needed.
    Most importantly the ANC incites hatred/violence against us when they say that we stole their land - I checked, we didn't.
    It is not reasonable to expect law abiding tax payers to continue with "the winner takes all principle" of a democracy to their own and the country's demise.
    Who says we HAVE to be part of this political dispensation? Nobody questions this. It is time to stop, think and QUESTION this.
    Nothing and nobody have the right to force us to be part of this self destructive political dispensation.
    Approach the courts - convince them that it would be in the best interest of the country as a whole if we control our own taxes (first goal). Justify our rejection of the current political dispensation (main goal).
    Alternatively we can just use the constitutional court as a platform where we inform the ANC and public of our decision to control our money and effectively start our own government. Give reasons and evidence for our decision.
    DIE OPLOSSING?
    Die enigste praktiese oplossing is om ons eie belasting (persoonlike, besigheids en brandstofheffings), munisipale fooie en betalings vir elektrisiteit self te beheer. (Our money under our control).
    Deur dit te doen kan ons die land feitlik oornag omdraai.
    Maar is dit haalbaar, hoe gaan ons dit reg kry?
    Ons het nie n keuse nie, ons moet dit doen.
    My voorstel is om die stelsel te verander deur n hofsaak in die konstitusionele hof. Dit is dalk net n beginpunt.
    Ons is GEREGTIG om die land om te draai.
    As dit is wat nodig is om die land om te draai (en dit is) dan moet die hof ons toelaat om ons belasting ens. te beheer. Dis tog ook vir die beswil v.d. land as n geheel. Hoekom nie?
    Die ANC het NIE DIE REG om ons te weerhou om die land om te draai nie.
    Dis die kruks van die beoogde saak in die konstitusionele hof.
    Indien die hof nie onomwonde in ons guns beslis nie wat heel moontlik is kan dit nog steeds susksesvol wees want dan het miljoene Blankes, Bruin en Indiers gehoor dat hulle GEREGTIG is om te doen wat die beste is vir hulle en SA as n geheel. Op die oomblik dink nie een van hulle so daaraan nie.
    Niks of niemand het die reg om ons te dwing om in n selfvernietigende politieke bedeling te bly nie ook nie die konstitusionele hof nie.
    So n hofsaak sal ook die besef tuisbring.
    Die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel - regsaksie teen die ANC
    As ons nie die grond gesteel het nie kan daar mos nie grondonteiening sonder vergoeding wees nie.
    Dis dan die rede waarom die ANC en EFF vra vir onteiening sonder vergoeding.
    Ons het grond by die Zoeloekoning gekoop. Daar was ander gevalle ook gewees, tewens Bennie van Zyl v.d. TLU se vir my dat daar 25 traktate was tussen die Voortrekkers en Swart stamme vir die koop van grond.
    Die Voortrekkers is bes moontlik die enigste groep mense in die geskiedenis wat nie grond met geweld af geneem het nie maar gekoop het! Die V.O.C. het ook maar hulle was nie n nasie nie.
    Die TLU het al in 2019 vir Ramaphosa gese dat hy en die ANC lieg as hulle sê ons het die grond gesteel.
    Die TLU het ook al R100 000 aan gebied vir enige iemand wat kan bewys dat ons die grond gesteel het maar niemand het nie.
    Ek het n ou onderhoud op RUclips van John Vorster gesien (Firing line with William F. Buckley) net voor die '74 verkiesing waar hy sê dat die regering reeds in 1936 besluit het om 7.25 miljoen morge grond te koop en as ADDISIONELE grond te gee aan die tuislande.
    Tydens die onderhoud het hy gese dat daar reeds 7 miljoen morge gekoop was van Wit mense en dat dit al reeds aan die tuislande oorhandig was.
    As ons nie die grond gesteel het nie en ons betwis nie eens die ANC en EFF se leuen nie is ons sekerlik die grootste idiote in die geskiedenis!
    Kom ons vat die ANC hof toe.
    ANC waar is jou gedetaileerde lys van grond wat gesteel was?
    Ons kan grondonteiening sonder vergoeding nek om draai eens en vir altyd met so n hofsaak.
    Omdat ons nie vir die ANC en EFF se hulle lieg oor die grond nie dink almal al klaar dat ons die grond gesteel het.
    Deur ons stilswye kondoneer ons die leuenaars se leuen.
    Ons kan dit nie in hierdie geweldadige land bekostig nie.
    Hoeveel plaas aanvalle en haat is nie al deur hierdie leuen veroorsaak nie en hoeveel nog?
    Bennie van Zyl se vir my so n hofsaak sal omtrent R5m kos saam met litigasie want die ANC sal definitief apelleer. Die TLU het nie die fondse hiervoor nie.
    Om as n regering dit jou doelwit te maak om mense se grond by hulle te steel gebaseer op jou eie gefabriseerde leuen.
    Om mense se grond by hulle af te vat is gelykstaande aan n oorlogsverklaring.
    Die ANC breek die land ekonomies af as ook die samelewing, tewens die ANC hits rassehaat aan teen die Blankes as die sê ons het die grond gesteel.
    Hoe kan daar verwag word van ons om verder ons belasting te gee aan die ANC en belangriker om deur die ANC regeer te word?
    Wat sal n groep redelike persone doen onder hierdie omstandighede?
    Of eerder waarop is n minderheidsgroep in ons omstandighede GEREGTIG?
    Dit is eintlik die saak wat ek wil begin. Blankes sal baie meer as R5m gee vir hulle vryheid.
    Ek dink nie mense besef dit nie maar dit (die ANC se leuen oor die grond) kan DIE REDE wees wat n hof (insluitend die Wereldhof en VN) se uitspraak in ons guns swaai as ons besluit om ons self te distansieer van die huidige politieke bedeling.
    Bruin en Indier wil ook onder die ANC uit kom, ons staan nie alleen nie.
    Dis nie net n Swart en Wit kwessie nie.
    Dit gaan oor waardes, breek jy af of bou jy.
    Blankes bou, ons kan nie langer onder die afbrekende ANC regering aan gaan nie.
    Die ANC is DIE REDE vir die verval v.d. land.
    Daar is honderde indien nie duisende bewyse hiervoor wat in die konstitusionel hof voor gele kan word.
    Hoe kan ons hierdie saak verloor?
    Om Swartes titel regte te gee vir die grond waarop hulle bly in die ou tuislande sal die grootste welvaart skepping ooit in die land tot gevolg he.
    Hoe is dit moontlik dat die ANC en EFF nooit daaraan gedink het nie!?
    Die huidige stelsel waar grondeienaarskap onmoontlik is, is juis DIE REDE (histories en huidiglik) vir Swart armoede, Swart verstedeliking en plakkerskampe.
    Die ANC se hy is Swartes se "Liberator" maar hy lieg.
    Die ANC is Swartes se "Opressor".

    • @SP-wn2oh
      @SP-wn2oh Год назад

      Ons moet hierdie idee beter publiseer, daar is heelwat mense wat so n hofsaak sal wil ondersteun met finansiële ondersteuning, maar nie baie deur min mense nie, eerder kleiner bydrae deur baie mense.
      Versprei asb via WhatsApp en Telegram, sodat daar genoeg steun hiervoor gekry word.

    • @frikrabie5371
      @frikrabie5371 Год назад

      @@SP-wn2oh Goeie naand. Ja ek het dit al vir al die Afrikaanse koerante gestuur, tydskrifte, politieke partye, Afriforum, Solidariteit, Sakeliga, OUTA, youtube platvorms en gevra dit hulle dit bespreek - Morning Shot maar daar is n dawerende stilte.
      Ek stem saam, meer mense en kleiner bedrae - mense moet voel hulle is deel v.d. proses en dis iets om op trots te wees, hoe meer hoe beter.
      Ja whatsapp kan werk, mense sal dalk n bietjie versigtig wees maar as elkeen dit net na n paar mense stuur waarmee hulle gemaklik voel is dit dalk genoeg.
      Hoe copy en paste mens my hele boodskap op n whatsapp boodskap in?
      Enige ander voorstel om die idee/boodskap daar buite te kry?
      Terloops - hierdie koalisie gemors sal ook vermy word met "our money under our control" want jy hoef nie n raadsaal te deel met die ANC en EFF nie. Ons maak dan onafhanklik besluite wat om met ons geld te maak

  • @johannascheepers5013
    @johannascheepers5013 Год назад +1

    Dis juis om jou, Andrè de Ruyter, Nico Mellett en andere te ondersteun dat ek al lank vir julle manne wat aan die stuur van sake staan, baie ernstig want dis net die Skepper van hemel en aarde wat hierdie mensgemaakte probleem kan oplos want Hy sien, hoor, weet alles.
    Sterkte vir julle - baie seën vir julle.

  • @notdamomma8884
    @notdamomma8884 Год назад +1

    te veel verskonings. Baie stukkende kapasiteit maak reg en arresteer/ fire die skelms

  • @kobusputter1257
    @kobusputter1257 Год назад +1

    Die South 32 kwessie. Ons het nog nie 'n antwoord daaroor gekry.

  • @pieterswarts2830
    @pieterswarts2830 Год назад

    Hoekom is daar nie kompetisie vir Eskom nie sodat ons n keuse kan hê van wie ons wil ondersteun

  • @gerhardolivier5293
    @gerhardolivier5293 Год назад

    Ek was in Swaziland. Hulle het geen beurtktag. Sekere woonbuurte betaal baie meer as ander. Ons krag word afgesny as ons nie kan betaal nie.

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 Год назад

    Hoekom is ons n Corporation??..

  • @heinvosloo45
    @heinvosloo45 Год назад

    Wat is Jan se standpunt oor die kwessie van "supplier of last resort" en om vir die publiek te sorg dir krag?

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 Год назад +3

    Sterkte elke tree

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад

    Ek bid elke dag vir ons mooi land en haar mense! Die Here hoor elke gebed/smeking! Ek kies om te glo dat Hy spoedig sal ingryp! Ek verstaan nie wat gaan in sommiges se koppe aan nie.....maak my dom!!! 😣😣😣

  • @natesnautical
    @natesnautical Год назад

    Julle fout is julle plaas steeds julle geloof en vertroue op mense en nie op ons skepper God vir oplossings nie. Wie van die leiers bid en vra vir God vir sy oplossings? Nee, die Here kan nie hierdie babilon stelsel waarin ons leef seën nie.

  • @gawiestols6857
    @gawiestols6857 Год назад +1

    Jul het kontrakte met buurlande. Inderdaad het jul n 1ste kotrakte met elke SA gebruiker wat jul betaal daarvoor 🙈🤷‍♂️🤦

  • @miavos3610
    @miavos3610 Год назад

    Ek verstaan nie hoe Jan dit regkry om nommer een Eskom se werkers te prys nie en nommer twee te beweer dat dinge nie regtig so sleg is nie. Met 'n meerderwarige glimlaggie daarby. 😡

  • @peet1649
    @peet1649 Год назад

    Sekondeer Henk!!!!

  • @pieterswarts2830
    @pieterswarts2830 Год назад

    Hoekom is Eskom so afhanklik van die belasting betaler is Eskom nie veronderstel om soos enige normale besigheid selfstandig te wees nie

  • @rossitherhodie5659
    @rossitherhodie5659 Год назад

    Maybe Rhamaphosa has seen the light (Sorry forgive the punn - theres no light) and appoints a Technical Minister Like Jan and not another old age Political one like I bet he has in mind with Dlaminin Zuma. It'll pay the best Jan but SA needs yor continued input. Take the Challange if asked for a few more years and make SA great again and give us hope.

  • @ekkeism
    @ekkeism Год назад +2

    What a whitewash

  • @laetitiamans2570
    @laetitiamans2570 Год назад

    Julle is al deur moeilike rye, ons hou julle hande omhoog.. Die Here sal julle insig en wysheid gee, dis waarvoor ons bid.

  • @martinvdheever4504
    @martinvdheever4504 Год назад

    Bou n son plaas Soos in orania

  • @ElzaCharlez
    @ElzaCharlez Год назад

    Wat van die 60%, te veel werhers op Eskom se boeke?

  • @true5188
    @true5188 Год назад

    Ons sal maar sien maar glo nie Eskom het die kapasiteit om ooit weer reg te kom nie . Al vir amper 3jr weg van eskom af en oor 2jr is my stelsel klaar betaal met die huidige verhogings . N kragpunt op die plaas het R2000 gekos en nou op na R 3000 sonder enige verbruik ingereken Nou kan jy gaan rus Jan en ja jyt probeer maar die getalle en die te kort aan breinselle van sommige medewerkers laat die land in die penarie . Net om ek sonkrag het beteken als loop reg nie want ander mense met beurtkrag vervaardig goedere wat ek benodig om te boer en jaag pryse buitensporig op om kostes te dek So dit is n helse kettingreaksie wat plaasvind en ons weet mos aanvraag word bepaal deur die finansiele vermoë van die verbruiker . So boere is aan hulle oorgelewer of te wel uitgelewer aan wat met escom gebeur. As jy permanent by die huis is JAN dan sal jy agterkom hoe die krag jou bestaan beinvloed en dan die situasie vanuit n solar punt wat belangrik is besef . GOED GAAN

  • @hendriklandman8735
    @hendriklandman8735 Год назад

    5 punt plan… Wat van n 1 punt plan, SARS gee full tax rebate op solar installasies. Ja hulle moet dit audit en ja hulle moet mense uitstuur om die installasie te verifieer, maar met 100% rebate op solar kostes sit ek even vir my buurman solar in met my eie geld met n glimlag! SARS moet net terugbetaal wat ek betaal het.

  • @charmainebester5819
    @charmainebester5819 Год назад

    Gaan julle dit ooit kry?

  • @peet1649
    @peet1649 Год назад

    Jammer, Hein!!!!

  • @mabaker391
    @mabaker391 Год назад

    Jan - Eskom is bankrupt!!! I understand that no business corporation etc is allowed to trade / do business when they are bankrupt!!!

    • @peach9704
      @peach9704 Год назад

      We had to get off the grid. We stay on a small holding now for 16years. Our electricity direct from Eskom. Was from R740 to R9000. Lines fess R3000 then you haven't started using electricity. No thanks.

  • @hettiebouwer1015
    @hettiebouwer1015 Год назад

    Ek dink net hardop….. ek wonder of die ander bestuurslede dieselfde planne of oplossings in gedagte het?

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Год назад

      no,, thy are only interested in stealing money

  • @cccmmm1234
    @cccmmm1234 Год назад

    Come on, I call bullshit over Kusile. It was badly designed and badly constructed. Nothing like the design and build quality in Duvha or similar.
    That Medupi and Kusile would be huge operational problems was obvious BEFORE they were even built.

  • @hendriklandman8735
    @hendriklandman8735 Год назад

    5 punt plan… Wat van n 1 punt plan, SARS gee full tax rebate op solar installasies. Ja hulle moet dit audit en ja hulle moet mense uitstuur om die installasie te verifieer, maar met 100% rebate op solar kostes sit ek even vir my buurman solar in met my eie geld met n glimlag! SARS moet net terugbetaal wat ek betaal het.