Die Goeie Herder [31 Jan 2025]
HTML-код
- Опубликовано: 31 янв 2025
- Ons #eKerkLewendig #Bybelreis vir 2025 is volstoom aan die gang! Ons tema vir die kwartaal is "Ontdek God se goedheid in 2025." Vrydag, 31 Jan, se Bybelreis staan ons stil by #Johannes 10:11 met die tema "Die Goeie Herder."
Baie dankie Roedolf vir die boodskp wat jy sò sorgvuldig oordra. Dit gee my waarlik insig en onderskeidingsvermoeè. Dankie Here Jesus dat U ook aan my gedink ht. Amen 🙏 🙌
Dankie vir n boodskap wat duidelik wys hoe ware kinders van God, wat vir ons so lief is, moet lewe.🙏
Dankie Roedolf Botha vir insiggewende boodskap. 😊
Dankie vir die kragtige boodskap Ds. Rudolf.
Kan ons asb die Woordegedeeltes kry waaruit U lees.
Baie dankie.
Middag Martie. Dit is Johannes 10