DIE BOERE WAT OP ST HELENA WAS EN WAT HULLE DEUR MOES GEMAAK HET NOU VIR DIE EERSTE KEER VERTEL

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 окт 2024
  • Hierdie aangrypende verhaal is beskikbaar op 'n 8 stel dvds of direk na jou rekenaar enige plek in die wereld. Kontak my gerus op 0825361917 om dit te bestel.'n Ideale verjaarsdag of kers geskenk. Wat 'n voorreg om dit met u te deel. Niemand sal ooit die bitterheid en lyding kan besef wat ons as Boerevolk moes duer gemaak het en vandag nog steeds doen. Alvorend die Boerevolk nie ten volle terug keer na hulle Geloftes gemaak aan die Skepper nie sal dit nie beter gaan nie.

Комментарии •