Robbie Wessels - Plaasjapie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 сен 2024
  • Production: A.V.C Studios
    Director: Luther van der Watt
    D.O.P: Shaun McCreanor
    Assistant: Madelaine McCreanor
    Actor: Robbie Wessels
    Music Production: Murray Lubbe (The Hit Factory)
    Guitars: Juan ( Floors) Oosthuizen

Комментарии • 458

  • @tinfoilhomer909
    @tinfoilhomer909 Год назад +19

    People in Australia don't know why I cry when I hear this song.

    • @ehanboshoff4825
      @ehanboshoff4825 Год назад

      You too mate?

    • @user-wn5gq8we4t
      @user-wn5gq8we4t 6 месяцев назад

      No it is poeple like you make our lost that is why Shout Afrika look so

    • @sueallen9939
      @sueallen9939 2 месяца назад

      Is nie mr Ramaposa bie.. hy is Soekie ramaposa...

    • @oilbustercrackercook446
      @oilbustercrackercook446 26 дней назад

      Cause ist austra not youre home land ...

  • @thoksxaba7460
    @thoksxaba7460 3 года назад +52

    May the Good Lord be With all the Farmers out there 😢😢🙏

  • @stylianospapadopoulos6139
    @stylianospapadopoulos6139 10 месяцев назад +4

    Such a sad song... I come from a farming family, I grew up working in the fields and this feeling that this song conveys breaks my heart. Suid Afrika for the Afrikaners!

  • @thirsty_everest
    @thirsty_everest 3 года назад +62

    Robbie... thank you for keeping the saffa alive in us no matter where we live in the world, always proudly South African!!

  • @simoneswartz6576
    @simoneswartz6576 4 года назад +23

    Robbie Wessels jy is die beste afrikaanse musikant vir my. Ek love al jou liedjies ❤️Moet nooit op hou nie.

    • @kobusventer2965
      @kobusventer2965 2 года назад

      LiooOKp0jkoj pub,f
      8dfyxghyukk9aa9MKAPKKAELAOP

  • @jesajahango5166
    @jesajahango5166 3 года назад +15

    As a black man , I wasted my entire 30 years not listening to Afrikaans music. This is lit !!!

    • @user-wn5gq8we4t
      @user-wn5gq8we4t 6 месяцев назад

      It is your poeple who thak our right

  • @chrisserfontein8403
    @chrisserfontein8403 3 года назад +34

    Really nice song, but such a sad and true message of what's going on in my home country - well done Robbie!

  • @ankestoltz484
    @ankestoltz484 4 года назад +227

    This song has more meaning and sadness than you think

    • @rianswartz7765
      @rianswartz7765 4 года назад +9

      Too true😢

    • @harryflashman3451
      @harryflashman3451 3 года назад +9

      Gee Terug My Plaas

    • @douglasrobson5635
      @douglasrobson5635 3 года назад +1

      Robs, how much for a new years gig?

    • @jossiemostert4965
      @jossiemostert4965 3 года назад +11

      Boer livs mater

    • @wg1948
      @wg1948 3 года назад +5

      Yes this so true and this brings anger and frustration on my part as I have a family and friends in very similar situations.

  • @xanderstrydom
    @xanderstrydom 3 года назад +4

    alles soooooooo waarheid, as die donerse land net kan wakker skrik! Robbie my ou JYS N FOKEN LEGEND

  • @juanielespin3020
    @juanielespin3020 4 года назад +149

    As n kleurling en dorpenaar weet ek glad nie wat dit is om op n plaas te woon nie... Maar Oom Robbie, jou liedjie is baie mooi en ek kan sien in die comments hoe graag almal wil terug keer na normaal. Die vars reuk vroeg oggend van die plaas, of dit nou bees mis is, bok drolle of net die grond alleen. Ek glo ons gaan Corona oorwin.
    Hou an goeie musiek maak.

    • @zachleroux8732
      @zachleroux8732 4 года назад +1

      Dankie vreemdeling in die aanmerk seksie van ń Robbie Wessels liedjie oor lewe, nou kan ek dit deur die week maak😂🙌

    • @dodecahedron7910
      @dodecahedron7910 4 года назад +1

      Oom robbie is legende

    • @alfredkillian3656
      @alfredkillian3656 4 года назад +2

      Ek is n Europese afstammelling, het nooit n plans gehad, of vriende met n plaas gelada nie, maar ek wens ook, dat ek die plaaslewe kan geniet.

    • @janetboonzaaier6132
      @janetboonzaaier6132 4 года назад

      @@alfredkillian3656 julle miss uit dit is ongelooflike

    • @flygun1104
      @flygun1104 3 года назад

      ons bly ook op n plaas en as ons kwaad vir mekaar is dan smeer ond mekaar met bees mis en dis lekker en die reuk is rerig vars

  • @dewaldschwulst4026
    @dewaldschwulst4026 4 года назад +23

    Dit beskryf wat ons op die oomblik deur gaan well done robbie trots op jou vellies sal ek dra tot my dood 🙌🙌🙌

  • @primeclips401
    @primeclips401 4 года назад +72

    These song is amazing...can't get enough of it

  • @Sweatyweeb
    @Sweatyweeb 3 года назад +4

    Working on a farm in America, I listen to this when i start to get homesick, thanks robbie

  • @johannwasserfall5626
    @johannwasserfall5626 4 года назад +59

    Sad reality of retiring farmers as well. Feeling extremely sorry for my dad who’ll be hanging up his hat soon .....

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 3 года назад +2

      He will be a special kind of stupid if he go and retire in a big city....

    • @user-yk8zw9ly4v
      @user-yk8zw9ly4v Год назад +1

      😢❤

  • @megeganbarnard2966
    @megeganbarnard2966 4 года назад +23

    As n kleurling like ek oom Robbie se liedjies baie baie

  • @otty4166
    @otty4166 3 года назад +5

    Sending love from Namibia to the Boere in SA. We keep you in our prayers.

  • @mirceanegres7951
    @mirceanegres7951 3 года назад +99

    Dear Mr. Wessels, in one of those weird situations that happen in South Africa, I am a Romanian who lives here and after finally figuring out Afrikaners thanks to the first Afrikaner friend I had during service in the South African army back in 2001 (google "Think twice before signing up for the SANDF". It's a letter published in the Weekend Post newspaper in which you and other may find out how that guy died in my arms and I later had to tell his parents what happened because the army lied to them), have developed an appreciation for Afrikaans music. I've been a fan of yours since the Leeuloop and Poena is Koening days, the latter of which I often recommend to people to watch. Mphe die Hoenor is also one of my favourites (going to listen to it again after this), but I must say that funny though you make things sound, the heart and depth of your songs are quite bewitching. Keep it up, sir!

    • @johnwynand559
      @johnwynand559 3 года назад

      Nnnn mnemonic

    • @johnwynand559
      @johnwynand559 3 года назад

      @ gmail

    • @gregnance868
      @gregnance868 2 года назад

      I am South African and I have a Romainian business partner here in uk. This word is is small place my friend. God bless you and you your family.

    • @aandrei99
      @aandrei99 Год назад +1

      Africa de Sud e probabil tara ce imi doresc sa o vad cel mai mult si mi ai cam facut ciuda cu comentariul asta:)). Imi pare rau de faptul ca boerii sunt tratati ca naiba de catre guvernul lor si sper ca situatia o sa se schimbe in bine, iar artisti ca Robbie sau Bok van Blerk spun foarte bine povestea asta. Ce pot sa zic e sa te bucuri ca stai acolo, pare intr-adevar un loc special.

    • @lovewellngwira6896
      @lovewellngwira6896 Год назад

      This one of my favorite songs it brings tears to my eyes when I see our lovely becoming another failed African state. Mr Wessels said all in this song.

  • @alecrisdan
    @alecrisdan 4 года назад +47

    and a certain minister has the the foresight to to say that food does not come from farms but from Checkers and shoprite .......God help us all

  • @endanarchy
    @endanarchy 4 года назад +30

    All my Afrikaans teachers will feel accomplished to know that: I actually understood this song without the visual queues. WELL DONE MEV. STRUWIG!!!

    • @desmond4780
      @desmond4780 4 года назад

      Lekkerrr 🤙🏻😜

    • @vogelvogeltje
      @vogelvogeltje 2 года назад

      I wish I could study Afrikaans, my college doesn’t have a course 🥺

  • @marleneschilbach1779
    @marleneschilbach1779 3 года назад +1

    Beste liedjie ooit

  • @sozanjabulo1085
    @sozanjabulo1085 3 года назад +1

    Mpumalanga malelane is listening 🖤Baie dankie meneer

  • @NS88crew
    @NS88crew 4 года назад +37

    The great song! I very support people who are dying in a boer-holocaust in South Africa and Rhodesia now.

    • @Postman57
      @Postman57 4 года назад

      Yip

    • @1mattpetit
      @1mattpetit 4 года назад +2

      What is Rhodesia?

    • @bobdown8043
      @bobdown8043 4 года назад +8

      @@1mattpetit Once the greatest country in Africa run by Ian Smith. Also known as the breadbasket of Africa. Now known as Zimbabwe. They can't even feed themselves.

  • @shivaanmotilal6856
    @shivaanmotilal6856 4 года назад +2

    Die beste Afrikaanse liedjie wat ek
    tot dusver gehoor, ook met 'n opregte boodskap. Ek hoop jy meer liedjies in die toekoms maak, al die beste 😁

    • @dewaldR8934
      @dewaldR8934 4 года назад +3

      Beste liedjie in Afrikaans is Die Land

  • @dodecahedron7910
    @dodecahedron7910 4 года назад +51

    Mr Ramaphosa Gee Terug My Plaas

    • @Naldo4real
      @Naldo4real 4 года назад +1

      😂

    • @anime8425
      @anime8425 3 года назад +3

      Hy is nie n mnr nie hy is net ramaphosa met n klein letter

    • @H.P778
      @H.P778 3 года назад +1

      @@anime8425 hy is poes ramaphosa

  • @JL-by3rc
    @JL-by3rc 4 года назад +7

    Ek het nog nooit eers n plaas besit nie, maar ek mis sommer my plaas al klaar te danke aan die liedjie.

  • @SNOK1986
    @SNOK1986 4 года назад +96

    People make fun of the clothing he is wearing. Trust me its the most comfortable feel good clothing one can wear. Ill wear kortbroek en vellies till the day I die.

  • @abrahamspies7611
    @abrahamspies7611 4 года назад +5

    Hy is gn baas. Sy poef is oppad. Ons moet saamstaan Afrikaners, die tyd van rekenskap is amper hier.

  • @simonekruger513
    @simonekruger513 3 года назад +5

    I love this song so much I liso to this song every day

    • @KevinDtv
      @KevinDtv 3 года назад

      ruclips.net/video/sjE8yJfUl5Y/видео.html

  • @niccinoo6993
    @niccinoo6993 2 года назад +10

    Ek het jare lank geboer buite Rustenburg
    Toe vat die bliksemse regering my plasie terug
    Van n uitsig oor die bosveld en ‘n reuse skuur
    Tot ‘n erfie met ‘n tuintjie en ‘n ses voet muur
    Opgestaan in die oggend met ‘n haan wat kraai
    Nou word ek wakker met my buurman wat nogsteeds braai
    Dit is 3 uur in die oggend en my kop bly klop
    Op die maat van die musiek en die tjops en dop
    O help my help my die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak my o so moeg
    En die sterrelose hemel laat my so terugdink
    Aan die Aandster die Suidekruis die Drie Susters
    Ek droom in die aande ek is op my plaas
    Kan die jakkals en die gaanse op my dam hoor raas
    Maar dit word gou verhinder deur ‘n motorbike
    Teen 220 soos 'n maniak
    Ek verlang na my beeste en my bosveldvuur
    Wat deur die stilte knetter in die laatnaguur
    En ek mis ook al al my werkers en my voorman Jak
    Wat somtyds net hier langs my in die veld kom poef
    O help my help my die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak my o so moeg
    En die sterrelose hemel laat my so terugdink
    Aan die Aandster die Suidekruis die Drie Susters
    Maar nou sit ek innie middel van Pretoria
    Ek het niks om te doen nie en my geld is klaar
    Gee my ‘n hosepipe en ‘n graaf en ‘n honderd rand
    Dat ek tenminste ‘n boom in die grond kan plant
    Maar die kos is te duur en my vrou bly kla
    Hier is niks in die huis nie sal die bank moet vra
    Om die lening op ons huis weer oop te maak
    Voor die water in die krane ook op gaan raak
    O help my help my die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak my o so moeg
    En die sterrelose hemel laat my so terugdink
    Aan die Aandster die Suidekruis die Drie Susters
    Mister Ramaphosa gee terug my plaas
    Mister Ramaphosa vat my terug
    Mister Ramaphosa jy is die baas
    Mister Ramaphosa ek mis my plaas
    Ek mis my plaas
    O help my help my die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak my o so moeg
    En die sterrelose hemel laat my so terugdink
    Aan die Aandster die Suidekruis die Drie Susters
    O help my help my die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak my o so moeg
    En die sterrelose hemel laat my so terugdink
    Aan die Aandster die Suidekruis die Drie Susters
    Asseblief Oom Cyril gee terug my plaas

  • @gerdusgrobler7150
    @gerdusgrobler7150 2 года назад +2

    Robbie... al wat ek sê is dankie. Dis al ☝🏼

  • @ockertknouwds6156
    @ockertknouwds6156 4 года назад +6

    Robbie jou legend!

  • @Donavan37
    @Donavan37 4 года назад +57

    136 ANC lede wat die liedjie dislike????
    Awesome song Robbie!!!

  • @Hyperwian
    @Hyperwian 4 года назад +2

    ek luister hom 12 keer n dag dis so mooi

  • @guyver9688
    @guyver9688 Год назад +2

    Beste ou EVER : FROM 2006 todate ????

  • @princleymogotsi7712
    @princleymogotsi7712 4 года назад +4

    Robbie bly nog altyd tops..julle Kan niks daar aan doen nie..mooi Robbie

  • @energylifestyle3708
    @energylifestyle3708 3 года назад

    😰😥😓😪ek hoop jy kry jou plaas weer terug
    Maar dankie vir al die liedjies wat oom vor ons gemaak het
    Dit beteken baie vir ons
    Ek hoop oom is nou by u se plaas
    Ek het ook by n plaas gebly maar nie vir lank nie
    Ek weet hoe dit voel
    Ek hoop jy voel beeter
    Goed
    Hoop dit gaan oky daar
    Lekker dag verder oom

    • @hehreyyr5912
      @hehreyyr5912 3 года назад

      Goede morgen ik heb deze muziek gluisterd maar ik versta soms wat woorden.ik vraag me af of jullie ook nederlans spreken?

  • @pieterbreedt9470
    @pieterbreedt9470 4 года назад +4

    So ver my best lied vir 2020 😏😏

  • @jpretorius777
    @jpretorius777 Год назад

    Robbie die een is goud!! Die laaste stukkie het my aandag gevang die eerste keer en toe ek dit van voor af luister aandagtig en hoor waaroor dit gaan ai jinne dis regtig belaglik om te dink die regering doen so iets en dan daarna gaan als te gronde

  • @willemvanheerden1335
    @willemvanheerden1335 2 года назад

    tyd dat Robbie en bok n liedjie skryf en dankie se vir al reen wat ons ontvang het

  • @brendonnel6631
    @brendonnel6631 3 года назад +1

    Song dra Baie waarheid. Respect ou Robbie.

  • @danielvandermerwe9566
    @danielvandermerwe9566 9 месяцев назад

    Gee my sommer heimwee terug na die goeie tye! Pragtige liedjie ou Robbie! Jy het rerig talent! Encore! Encore!

  • @jeandredutoit5796
    @jeandredutoit5796 4 года назад +2

    Robbie jou song help my hier in Amerika.Dankie.

  • @helenajordaan8733
    @helenajordaan8733 4 года назад +2

    Robbie jy het n besònderse Gòds stem. Baie om voor dankbaar te wees.

  • @geremypetrus3489
    @geremypetrus3489 4 года назад +12

    Epic van dag een jy is my star😁🤩

  • @nicolettegrace5327
    @nicolettegrace5327 4 года назад +2

    Robbie jy bly maar n legend jou songs is bakgat!!!!!!

  • @bernardfournier5570
    @bernardfournier5570 4 года назад +4

    Hierdie liedjie tref n boerseun diep in die are💯❤

  • @unsus_stainable45
    @unsus_stainable45 4 года назад +25

    Ek voel die liedjie. Ons is vasgevang in ons dorpshuisie... Ons mag nie jag of oor die grense gaan na ons plaas nie

  • @fomidav2053
    @fomidav2053 4 года назад +9

    Sad but true😔

  • @zan-marilotter6276
    @zan-marilotter6276 4 года назад +8

    Hierdie is n awesome song!! Well done 🥳

  • @jankoekemoer727
    @jankoekemoer727 Год назад +2

    Baie mooi

  • @kobusmorris4261
    @kobusmorris4261 4 года назад +8

    daars hy nou Robbie jy kom nou reg. musiek wat ons van hou ou Robbie kom trug.

  • @natashasmusic4210
    @natashasmusic4210 4 года назад +2

    Lekker song, luister hom so saam met 'n vuurtjie, doppie en ys ja.....lekker man lekker....

  • @Brand34-43
    @Brand34-43 3 года назад +2

    Not in SA anymore but I love this every time I g
    o to school I listen to this

  • @jacquesedwards7
    @jacquesedwards7 2 года назад

    Dankie Robbie vir die waarheid Dankie

  • @marcmccvc2426
    @marcmccvc2426 3 года назад +8

    Robbie Wessel always had made great muisic

  • @wildfarmgirl2682
    @wildfarmgirl2682 4 года назад +2

    Love die liedjie!!

  • @tanyavandeventer2253
    @tanyavandeventer2253 4 года назад +3

    excellent robbie

  • @zamokuhlezmomo9280
    @zamokuhlezmomo9280 2 года назад

    Dankie Robbie Wessels I'm a big fan of yours

  • @adriaanvanderwesthuizen5754
    @adriaanvanderwesthuizen5754 4 года назад +3

    Love die song...ek dans en sing so lekker saam oom se songs

  • @frankvanbrakel2340
    @frankvanbrakel2340 4 года назад +4

    DIE liedjie por ons aan vir n dop en n tjop.klippies en KWV skuld jou!!

  • @ssrage77
    @ssrage77 4 года назад +2

    Ek weet hoe jy voel Robbie😭❤

  • @calvinbeukes43
    @calvinbeukes43 4 года назад

    What I would do to have Robbie play at my wedding next year. YYYOOOO

  • @meatyboy_8164
    @meatyboy_8164 4 года назад +3

    Love jou musiek

  • @friedookiehil
    @friedookiehil 4 года назад +2

    Fantasties! Dis tyd dat Robbie weer hierdie tipe songs skryf!!

  • @macabe121
    @macabe121 4 года назад

    Ja di likis is die moste likis mut ek se beste likis

  • @kholiswamnyazana1292
    @kholiswamnyazana1292 4 года назад +24

    This is lekker and sad song.I liked u the day I saw u on Leon's movie lol

  • @jeandredutoit5796
    @jeandredutoit5796 4 года назад

    Hierdie song het n baie dieper betekenis as wat meeste dink.

  • @melchiorbotha8079
    @melchiorbotha8079 3 года назад +1

    Tyd om ons land terug te kry

  • @andrewholland4851
    @andrewholland4851 Год назад

    Ek love dit

  • @JP-hv9du
    @JP-hv9du 4 года назад +4

    What a epic song. Very sad actually

  • @melchiorbotha8079
    @melchiorbotha8079 3 года назад +1

    Ons het genoeg gehaad

  • @davehoureld3245
    @davehoureld3245 4 года назад +2

    Love it , grew up on a far for 14 years of my life ..miss my farm life

  • @calebmair316
    @calebmair316 4 года назад +2

    Love die song

  • @donovanlouw8958
    @donovanlouw8958 4 года назад +2

    Always love your songs
    My favourite is LION WALK 😄✌

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie 4 года назад +1

    Lekker liedjie Robbie. Baie mooi om weer so storie te kan hoor.

    • @KevinDtv
      @KevinDtv 3 года назад

      ruclips.net/video/sjE8yJfUl5Y/видео.html

  • @FrancoisMouton
    @FrancoisMouton 4 года назад +6

    I couldn't find the lyrics listed anywhere, so here is attempt at writing them out:
    Ek het jare lank geboer buite Rustenburg
    Toe vat die bliksemse regering my plasie terug
    Van 'n uitsig oor die bosveld en 'n reuse skuur
    tot 'n erfie met 'n tuintjie en 'n sesvoet muur
    Opgestaan in die oggend met 'n haan wat kraai
    word ek wakker met 'n buurman wat nogsteeds braai
    Dis 3-uur in die oggend en my kop bly kop
    op die maat van die musiek en die tjops en dop
    O help my, help my, die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak oë so moeg
    en die sterrelose hemel laat my so terug dink
    Aan die aand se Suiderkruis en die drie susters
    Ek droom in die aande ek is op my plaas
    Kan die jakkals en die ganse op my dam hoor raas
    Maar dit word gou verhinder deur 'n motorbike
    Teen 220 (kmh) soos 'n maniak
    Ek verlang na my beeste en my bosveld vuur
    wat deur die stilte kletter in die laat nag uur
    en ek mis ook al my werkers en my voorman Jak
    wat somtyds net hier langs my in die veld kom poef
    O help my, help my, die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak oë so moeg
    en die sterrelose hemel laat my so terug dink
    In die aand se Suiderkruis en die drie susters
    Maar nou sit ek in die middel van Pretoria
    ek het niks om te doen nie en my geld is klaar
    Gee my n hosepipe, en 'n graaf en R100
    sodat ek ten minste n boom in die grond kan plant
    Maar die kos is te duur en my vrou bly klaar
    Hier is niks in die huis nie, sal die bank moet vra
    Om die lening op ons huis weer oop te maak
    Voor die water in die krane ook op gaan raak
    O help my, help my, die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak oë so moeg
    en die sterrelose hemel laat my so terug dink
    Aan die aand se Suiderkruis en die drie susters
    Mr Ramaphosa, gee terug my plaas
    Mr Ramaphosa, vat my terug
    Mr Ramaphosa, jy is die baas
    Mr Ramaphosa, ek mis my plaas
    Ek mis my plaas!
    O help my, help my, die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak oë so moeg
    en die sterrelose hemel laat my so terug dink
    Aan die aand se Suiderkruis en die drie susters
    O help my, help my, die karre raas vroeg
    Die gedurige gedruis maak oë so moeg
    en die sterrelose hemel laat my so terug dink
    Aan die aand se Suiderkruis en die drie susters
    O asseblief oom Cyril, gee terug my plaas.

    • @cowboyup6744
      @cowboyup6744 4 года назад

      Close Captions?

    • @nicolasnel7788
      @nicolasnel7788 4 года назад +1

      baie foute

    • @FrancoisMouton
      @FrancoisMouton 4 года назад +2

      @@nicolasnel7788 Jy is meer as welkom om 'n korrekte weergawe te tik vir ons

    • @nicolasnel7788
      @nicolasnel7788 4 года назад +1

      @@FrancoisMouton luister die song en edit dit maar net, paar woorde wat jy mis

  • @thehunterslife6165
    @thehunterslife6165 4 года назад +2

    Jy is die beste man oot robbie

  • @desmond4780
    @desmond4780 4 года назад +1

    Da vat hy! Afrikaans is waarheid.. ⚡

  • @innocent3849
    @innocent3849 Год назад

    Woo woooo lekker man

  • @zurikejandevanrendburg2051
    @zurikejandevanrendburg2051 3 года назад +1

    Beste song van jou love itt🔥🌽😃

  • @Frikkieist
    @Frikkieist 4 года назад +5

    asb my Skepper ek is gatvol vir die stad asb My Skepper gee my net n plaas

    • @truth-Hurts375
      @truth-Hurts375 3 года назад

      Jy word nie n boer nie..jou poepol....Jy IS n boer !

    • @Frikkieist
      @Frikkieist 3 года назад

      @@truth-Hurts375 ek is gatvol vir die stad , ek is moeg vir die mense in die stad , ek soek ooptes , as iemand by my plaas opdaag maak nie saak of dit die posman of n Jehovas witness is nie ek wil hom sommer net daar begrawe waar niemand hom kan kry nie , en jy , word uitgenooi as my eerste gas

  • @annelizeneethling6008
    @annelizeneethling6008 4 года назад +5

    Ek love die liedjie 😍😍😍😍😍😍😍😍🤣🤣🤣🤣❤️❤️❤️❤️

  • @llewellynemaduna3165
    @llewellynemaduna3165 3 года назад

    Love the song don't stop making music

  • @chanteamberesau2329
    @chanteamberesau2329 4 года назад +1

    Ek like die song🙌🙌

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 2 года назад

    Jy's tops man!

  • @leonbrown2033
    @leonbrown2033 4 года назад

    Asb robbie, die is nou regte lekker musiek.. Los daai hoender en bobjaan besigheid.. Lief jou musiek soos die

  • @kaffirdog1298
    @kaffirdog1298 4 года назад +5

    Mooi Robbie.. pragtige song.. hoop oom Cyril kry ore..

  • @123anmarie
    @123anmarie 4 года назад

    Awesome song Robbie

  • @MariosInterviewShowOfficial
    @MariosInterviewShowOfficial 4 года назад +5

    Love dit Robbie Wessels Jou ook hoop daar is nog baie meer

  • @TTPHOTO_15
    @TTPHOTO_15 4 года назад

    What a wonderful place to live in South africa

    • @KevinDtv
      @KevinDtv 3 года назад

      ruclips.net/video/sjE8yJfUl5Y/видео.html

  • @d3adj3ff
    @d3adj3ff 4 года назад

    Love die liedjie shap oom RoBbie

  • @thatstrangekid1273
    @thatstrangekid1273 4 года назад +3

    Nice robbie love your vids

    • @KevinDtv
      @KevinDtv 3 года назад

      ruclips.net/video/sjE8yJfUl5Y/видео.html

  • @svt3941
    @svt3941 4 года назад +1

    Beautiful

    • @KevinDtv
      @KevinDtv 3 года назад

      ruclips.net/video/sjE8yJfUl5Y/видео.html

  • @PiggyAwesome
    @PiggyAwesome 4 года назад +17

    Jou songs is epic!

  • @mohammedmoola1353
    @mohammedmoola1353 4 года назад +3

    Die bonsai is fokken mooi

  • @alexmorton8659
    @alexmorton8659 4 года назад +1

    Met sooooo lekker lietjies sal dit nie lank wees voor jy a nieuwe plaas sal kna koop ou pel!!!!!!

    • @nicolasnel7788
      @nicolasnel7788 4 года назад

      Of hy moet betaal dat jy opvoeding kry

    • @sorontar5770
      @sorontar5770 4 года назад

      Dan vat die bliksemse regering die nuwe een sommer ook.

  • @Szals
    @Szals 4 года назад +13

    Mr. Ramaphosa... GO AWAY!

  • @PieterKirsten
    @PieterKirsten 4 года назад +19

    Man ek mis my vellies!

  • @capetown53
    @capetown53 4 года назад

    Baie lekker song makes me miss home

  • @sergeykarlov7424
    @sergeykarlov7424 2 года назад

    Eenvoudige lewe en verhewe denke - dit is geluk. 🤠