14 November 2021 | Johan Geyser | Die Ek wat Ek wil wees - Myself

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2025
  • In hierdie diens:
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗿𝗲𝗲𝗸𝘀: Die Ek wat Ek wil wees
    𝗗𝗶𝗲𝗻𝘀𝘁𝗲𝗺𝗮: Myself
    𝗣𝗿𝗲𝗱𝗶𝗸𝗲𝗿: Johan Geyser
    𝗦𝗸𝗿𝗶𝗳𝗴𝗲𝗱𝗲𝗲𝗹𝘁𝗲: Heb 11:24-25 (AOV)
    𝗣𝗿𝗲𝗲𝗸𝗻𝗼𝘁𝗮: bit.ly/3okhEzJ
    Vir kinders:
    𝟮-𝟱 𝗷𝗮𝗮𝗿: • MKidz 14 Nov | Voorsko...
    𝗚𝗿 𝗥-𝟯 𝗔𝗳𝗿: • MKidz 14 Nov | Gr 1-3 ...
    𝗚𝗿 𝟰-𝟳 𝗔𝗳𝗿: • MKidz 14 Nov | Gr 4-7 ...

Комментарии • 6

  • @susanpansegrauw7190
    @susanpansegrauw7190 2 года назад

    Dankie. Ek waardeer jou gesprekke met God.

  • @estievorster2065
    @estievorster2065 2 года назад +1

    Ek verstaan nie die deel waar God my gevra het om saam met Hom 'n pad te stap..... Volgens my vra God nie vir mense enigiets nie... En dit nog voor jou geboorte want dit sou impliseer dat jy nog voor jou geboorte teen GOD se wil kan optree... GOD vra NIEMAND oor raad of hulp vir Sy beplanning nie... Hy is God en Hy doen soos Hy wil en soos Hy weet is die beste en jy pas by God se plan in of gaan verlore. Punt

  • @odditiesetc7214
    @odditiesetc7214 3 года назад

    Wow ❤❤🙏

  • @ellinorslabbert5624
    @ellinorslabbert5624 3 года назад

    Ek is met vakansie. Dan kyk ek elke dag ietsie van ekerk of mosaïek kerk vir my Bybel padkos. Ek doen ook Baptiste Kerk Krugersdorp Wes. Dan verwonder ek my aan die leraars wat so sonder notas praat. Awesome....want my 2 predikante lees emosionel van hulle laptops af.

  • @justpassingthruuu
    @justpassingthruuu 2 года назад

    on second thoughts, die titel van jou video som alles mooi op *'die ek wat ek wil wees myself'* - die 'EK drie eenheid', geen plek vir God daar nie, Hy is die verkoopsfoefie... 😒

  • @justpassingthruuu
    @justpassingthruuu 2 года назад

    1:11 waar staan dit johan 'God het my gevra'???, nie in enige bybel wat ek toegang toe het nie
    3:05 ek het gese 'ja' daarvoor... waar staan dit?
    3:16... Hy het my voorgestel aan 'n engel - waar lees jy dit?
    neewat, dit is op die punt waar ek opstaan en uit jou show uitloop want ek het gekom om na die woord van God te luister, nie na psychobabble nie!