Dirk van der Westhuizen - Vir Altyd (Official Audio)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 окт 2024
  • Official Audio for "Vir Altyd" by Dirk van der Westhuizen.
    Download or stream hier: selectmusiek.l...
    Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
    Facebook - / dirkvdwesthuizenpage
    Instagram - / dirk_vd_westhuizen_nuwe
    Select Musiek Website - selectmusiek.c...
    Official Audio by Dirk van der Wethuizen performing Vir Altyd. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
    vevo.ly/MCKDMU
    #Dirkvanderwesthuizen #VirAltyd

Комментарии • 65

  • @annalidelange9133
    @annalidelange9133 3 года назад +13

    Absoluut ongelooflik mooi. Dankie Dirk vir jou ongelooflik talent en mens wat jy is❤❤🤗🤗🤗🤗🥳🥳

  • @shainalast804
    @shainalast804 3 года назад +3

    beautiful song dirk well done another nr 1 on all music platforms

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 года назад +5

    Vir ALTYD sal Dirk treffers maak vir oud & jonk.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 года назад +5

    Wow. Dit is een Beautiful Song ❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @jennamclean7436
    @jennamclean7436 3 года назад +7

    Baie,baie geluk Dirk. Dis onbeskryflik mooi lied. Jy kan soveel trots wees op jouself. Want ek weet ek is. Kan nie wag vir jou nuwes songs nie. Bly die ongelooflikste mooi mens wie jy is. Ek LOVE al jou muisiek van dag 1af. Jys Simply the best. ❤🔥🎂🍾🎉🕺🎸🥰🏆🥇🤵🎶🎵

  • @chantellstevens2323
    @chantellstevens2323 3 года назад +8

    Wow wow wow dis so ongelooflike mooi liedjie. Dankie vir die ongelooflike mooi liedjie. Baie geluk Dirk baie trots op jou soos altyd definitief nog n treffer. 🥳🥳🥳🥂♥️👏👏👏🎂

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 3 года назад +5

    😍😍😍😍😍😍😍😍 Moooooooi !!!!!!

  • @michelleengelbrecht8246
    @michelleengelbrecht8246 3 года назад +5

    Nog n wenner Baie Geluk Dirk jy ons Top sanger👌🔝😘

  • @sanetjacobs4916
    @sanetjacobs4916 3 года назад +7

    Wow dit is so, so ongelooflike mooi lied, nog 'n treffer No 1 ❤💯❤

  • @lelaniefourie2623
    @lelaniefourie2623 3 года назад +4

    Wow...dis so n pragtige liedjie en eks mal daaroor...ons almal love jou musiek 😊😊

  • @eltongroenewald7116
    @eltongroenewald7116 3 года назад +4

    Llekker dirki jou song rock .....liefde talitavisser ❤️

  • @leoneduplessis4356
    @leoneduplessis4356 3 года назад +3

    My nuwe trou dansbaan open liedjie😫 dis ongelooflik❤️❤️

  • @dalenerickilall5626
    @dalenerickilall5626 3 года назад +1

    Jy is my held. 39 en ek is verlief🌷🌷🌷🌷🌷🌷🌷🌷

  • @jointq
    @jointq 3 года назад +3

    Pragtige Woorde! Pragtige Man! Pragtige melodie! Pragtige Kombinasie! Eenvoudig gestel: PRAGTIG! Great gedoen Dirk. Houbso aan! 🥳🎉🏳️‍🌈🤩😘

  • @roelinelindeque8990
    @roelinelindeque8990 3 года назад +5

    So amazing liedjie. Mens voel die liefde in die lied ❣️

  • @eancronje1493
    @eancronje1493 3 года назад +3

    Bliksem dis mooi... Shit jy en Vincent maak magic!

  • @jessikalodewyk9615
    @jessikalodewyk9615 3 года назад +6

    Baie baie mooi liedjie Dirk.

  • @shaninehavelaar2219
    @shaninehavelaar2219 3 года назад +3

    👏👏👏👏 hou net aan so skryf! Nog n beautiful treffer 😍

  • @juandrekruger5968
    @juandrekruger5968 3 года назад +4

    Love dit. Dit is perfek. Beskrf hoe ek voel

  • @idettvannbiljon7409
    @idettvannbiljon7409 3 года назад +2

    Jy het 'n ongelooflike talent
    Dis elke keer n top treffer en hierdie een is regtig 'n baie mooi lied

  • @chantallnortje7803
    @chantallnortje7803 2 года назад

    UITEINDELIK! Bly by hierdie musiek. Dis régtig n mooi liedjie en met sulke kwaliteit liedjies gaan jy verseker vêr kom! Love love love

  • @chrizaanbezuidenhout2321
    @chrizaanbezuidenhout2321 3 года назад +1

    chrizanBezuidenhout 33 😘😘😘😘😘😘❤❤❤💚💚💞💞💖

  • @jackierademeyer9408
    @jackierademeyer9408 2 года назад

    Beautiful liedjie Dirk🌸 Die woorde van die liedjie beskryf soveel liefde.. Perfek vir my troudag

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 3 года назад +4

    Wow baie mooi Dirk

  • @katelandbester1988
    @katelandbester1988 3 года назад +4

    Dis soooooo mooi

  • @ritafaurie6812
    @ritafaurie6812 3 года назад +2

    Wow, stunning. Wl some trou

  • @calistagreyling7215
    @calistagreyling7215 3 года назад +2

    Dis n wonderlike lied. So romanties ❤💕🥰

  • @leoneduplessis4356
    @leoneduplessis4356 3 года назад +3

    Love dit!!! Awesome verby

  • @michelcoertze6365
    @michelcoertze6365 3 года назад +2

    Perfekte song om 'n dansbaan op 'n troue te open. So mooi, dankie D.
    Michel se Ma 🥂

  • @isaiahleopold358
    @isaiahleopold358 Год назад

    Try the following; a Kizomba beat remix... will be hit🎉

  • @cracknelltradingenterprise1957
    @cracknelltradingenterprise1957 3 года назад +1

    Wow cool song

  • @VincentGordonSA
    @VincentGordonSA 3 года назад +2

    Love dit!!!

  • @phyllisswart9483
    @phyllisswart9483 3 года назад +2

    Dis so awesome. No 1 treffer.

  • @natashaventer5666
    @natashaventer5666 3 года назад +2

    Dis ongelooflik mooi

  • @annatjielees6877
    @annatjielees6877 2 года назад

    Wow Dirk baie baie mooi! Jy mag maar.... Love it!!

  • @natashaventer5666
    @natashaventer5666 3 года назад +2

    so mooi dirk 😍😍😍😍😍😍❤❤❤❤❤

  • @angeliquepretorius624
    @angeliquepretorius624 3 года назад +1

    Lank gewag vir so mooi liedjie van jou af! Bravo! Dis rerig mooi. Love IT!!

  • @Grafschafterboy
    @Grafschafterboy 3 года назад +2

    Wanneer komt een video? So ongelooflik mooi!

  • @anneliestevens4806
    @anneliestevens4806 3 года назад +2

    Baie mooi liedtjie Dirk

  • @gerdalambrechts2141
    @gerdalambrechts2141 3 года назад +2

    Jy sing so mooi

  • @dalenerickilall5626
    @dalenerickilall5626 3 года назад +1

    Dirk van der Westhuizen jy is n Engel 🌷💖😘🎊😍

  • @theresabritz4341
    @theresabritz4341 3 года назад +2

    😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍😍

  • @pietervdmevwe253
    @pietervdmevwe253 3 года назад +1

    Jys een van my beste kunstenaats wens kon j sien lewende lywe sien optree.danki jou so aan .

  • @leniqueaddison6376
    @leniqueaddison6376 3 года назад +1

    Sooo mooi, some trane gekry.

  • @zanaengelbrecht1489
    @zanaengelbrecht1489 2 года назад

    Dirk dit us die beste song ooit love dit so baie

  • @bri-anneswanepoel7767
    @bri-anneswanepoel7767 3 года назад +1

    Wowie !!! Oulike song

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 3 года назад +1

  • @djjinxwesterncape6670
    @djjinxwesterncape6670 3 года назад +1

    Goeie werk my maat!! lets goo!!

  • @mechellvanderlinde1531
    @mechellvanderlinde1531 3 года назад +1

    Wow Dirk dis baie mooi baie geluk ❤❤❤

  • @Venesiee
    @Venesiee 3 года назад +1

    Baie mooi...😘

  • @marozanevanheerden6106
    @marozanevanheerden6106 3 года назад +1

    Wow wow wow Dirk dis freaking awesome song.

  • @mari-leejansenvanvuuren7527
    @mari-leejansenvanvuuren7527 2 года назад

    Absoluut mal oor die song. Speel repeat op my foon heeltyd. Dankie vir die awesome song Dirk🤗❤

  • @muerindaackermann8118
    @muerindaackermann8118 2 года назад

    Baie mooi Dirk.

  • @degankemp3481
    @degankemp3481 3 года назад +2

    Amazing!!!!

  • @deonlts4060
    @deonlts4060 3 года назад

    Nee dirkie ,

  • @christiaanvan9883
    @christiaanvan9883 3 года назад +1

    Well done Dirk awesome song 😊👌

  • @ArnoArno-sc6rw
    @ArnoArno-sc6rw 2 года назад

    💕🎶🎶

  • @cnswart9925
    @cnswart9925 2 года назад

    CN

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 3 года назад +1

    Wow dis so mooi