Ons gesels met 'n BOER uit RUSLAND. Wat se interaksie is daar tussen die RUSSE en die BOERE?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024

Комментарии • 40

  • @theadebeerthecosmicdragonf6090
    @theadebeerthecosmicdragonf6090 9 месяцев назад +3

    Ek is nuut op jou kanaal! baie dankie vir dit!!💜

  • @isrbillmeyer
    @isrbillmeyer Год назад +8

    Die ANC gaan hulle beste onderbroeke bek@k as hulle sien hoe die goeie betrekking tussen Boer en Rus begin groei.

  • @gerasmus
    @gerasmus Год назад +20

    My drie dogters is 100% vloeiend Russies-sprekend, moedertaal. Alina, Lisa, en Jana (RUS name) praat Afrikaans met my, en in Afrikaans skool n RUS met mamma. Hul praat ook RUS onder elkaar. Ons doen moeite om te verseker dat hul RUS praat/lees, en Nederlands, ook Afrikaans.

  • @jefourie2617
    @jefourie2617 Год назад +9

    Wonderlik Lourens! Saluut!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Год назад +3

    Ek ken die verhale vd drie swemmers en hul verblyf in Rusland v kindsbeen af en dit is so lekker om nou te hoor vd voorgaande effek daarvan. Dankie.

  • @adrijansen5528
    @adrijansen5528 Год назад +5

    Koop die boek. 'Die Groot Boere Ontsnapping' R250.00
    Oppad Celon toe vaar hulle verby 'n Russiese skip en die Russe sing vir hulle die Transvaalse Volkslied!

  • @HENNIE454
    @HENNIE454 Год назад +7

    So lekker om te luister !!

  • @survivalafrica
    @survivalafrica Год назад +1

    Wonderlik Lourens - Dis ons bloed!

  • @leonbotha6665
    @leonbotha6665 4 месяца назад

    Hoekom het die N P Regering hierdie geskidenis vir ons weggesteek ,het die Engelse Regering agter dit gesit?

  • @albertmurphy6299
    @albertmurphy6299 Год назад +11

    Lourens jy moet sommer vir ons nou daar voorbrand maak vir bondgenote. Ons gaan die Russe nodig kry.

    • @briekmerke
      @briekmerke Год назад +6

      Ek dink mos daai selle ding Albert.

    • @henkackermann9986
      @henkackermann9986 Год назад +10

      Daar het n kind ( meisie ) uit Orania in Rusland elektriese ingeneurswese gaan studeer en was een van die top studente gewees .

    • @briekmerke
      @briekmerke Год назад +7

      @@henkackermann9986 Ek hou van dit.

    • @Tsumebleraar
      @Tsumebleraar Год назад

      Die Russe is tans groot vriende met die ANC.... sasm vlootoefening gehou onlangs...

    • @gatvolSA
      @gatvolSA Год назад +2

      Dankie, voorbrand word beslis gedoen.

  • @esterveldman4983
    @esterveldman4983 4 месяца назад

    Ek wil russies leer praat,wat ń wonderlike praatjie

  • @ruvanefriebus-cv6td
    @ruvanefriebus-cv6td Год назад +2

    Ek onthou vir Castro jissus mense skrik wakker tog

  • @ianminnaar8882
    @ianminnaar8882 Год назад +7

    Ek verstaan dat die russe die boere gehelp het dai tyd, maar hulle het ook n verhouding met die ANC, so waar gaan hulle lojaliteit le waneer die tyd Kom?..

    • @jefourie2617
      @jefourie2617 Год назад +11

      Daar is 'n verskil tussen die Russe en die Soviets.

    • @jefourie2617
      @jefourie2617 Год назад +2

      Ons sal maar moet sien hoe die toekoms uitspeel.

    • @true5188
      @true5188 Год назад +2

      ​@@jefourie2617gaan kyk wie het Anc ondersteun met wapens tydens die bosoorlog

    • @daniedupreez6678
      @daniedupreez6678 Год назад +1

      Die Soviet leierskap het Rusland op die rand van vernietiging gehad in die laat 1980's.
      Die huidige Russiese leierskap is baie bewus daarvan; dit was trouens 'n massiewe poging om die huidige Russiese Federasie te red van totale ineenstorting.
      Mens kan nie wat die Soviet leierskap gedoen het op die brood van die huidige Russiese politieke leierskap smeer nie.
      Putin het al direk in die openbaar genoem dat Soviet inmenging in buitelandse konflikte somtyds tragiese gevolge gehad het.
      Behalwe dit; Mkonto We Siswe, wat gesteun is met Soviet opleiding en wapens, kon militer absuluut niks uitgerig kry teen die ou regering nie.
      Wat was die ANC se sterkste wapen? Die propaganda wat die westerse media vir dekades teen die ou regering oor die hele wereld gepubliseer het.
      Waar was die ANC se hoofkwartiere tydens die 'struggle'?
      In London..

    • @gerasmus
      @gerasmus Год назад +4

      @@true5188 Gesien vanuit die oog van iemand in Moskou of Voroneszh is Suid-Afrika is gewoon een van 100e lande. ZA is nie besonders. Daar is 99% kans dat Rus nie een bewus zijn van geld aan ANC.