Refentse, nou jy is 'n Colla om op trots te wees - WELL DONE REFENTSE - hierdie Colla hart is trots op jou en ek kan nie wag om jou te nooi vir 'n show nie... Colla liefde... #CollasRock #RefentseIsCollaFamilie
Just love this guy, fantastiese stem. Haat om dit te se maar, as die ou regeering nie so opgevoeter het nie sou SA vandag n' heel ander land gevees het.Power to Refentse
jy s,ing baie mooi as ek so na jou stem luisrer klink as of jy ook n baie persoon is ons nodig nog songs van oom asseblief jy sing gruit oom . ek is 12 jaar oud kan jy vir my n song maak soos iets wat oor kinders gaan vir ons om ook te luister jy sing dan nou so mooi hou kam dan nou nie
Yes Refentse! Hou an met jou musiek, Suid Afrika staan agter jou!!
Super ! Ook in België is ons lief vir jou musiek.
Gooi hom my broer! Die is nou seker een van die beste SA tunes wat ek al gehoor het.
I can listen to this while driving long distances.
huge fan van refentse. en mal oor daai kitaar
Refentse, jou stem is amazing! Ek luister verstom na die mooi song en n uitmuntende kunstenaar.
Dude, jy het dit. Awesome stem, Awesome musiek. Waarvoor kan jy nou meer vra!
Anoret wees tog net sy vrou😭😭😭
Hi Refentse lv you songs yr voice is awesome bless you and yr fam jive honky ponky baby ❤🎉❤
Refentse, nou jy is 'n Colla om op trots te wees - WELL DONE REFENTSE - hierdie Colla hart is trots op jou en ek kan nie wag om jou te nooi vir 'n show nie... Colla liefde... #CollasRock #RefentseIsCollaFamilie
Jou Musiek is Fantasties!!! Kan nie wag om jo eendag Live te sien ni. Hou so aan
luister lekker na die man al die pad van Ghana af!! Hou Afrikaans hoog!! dankie vir die great musiek!!
REFENTSE JY ROCK! PRAGTIGE STEM SEUN. DANKIE VIR PRAGTIGE SONGS.
Ek kan nie genoeg na daai mooi stem luister nie!!!!!
Boeta. Sing jou 💕 uit.
Jy maak my so dankbaar vir die gawe wat Abba jou gegee het.
Sing meer jou taal. Dis beautiful.
Dit is awe
Amazing, would love to know his life story
Just love this guy, fantastiese stem. Haat om dit te se maar, as die ou regeering nie so opgevoeter het nie sou SA vandag n' heel ander land gevees het.Power to Refentse
lekker musiek Refentse hou Afrikaans Hoog!!! Is 'n taal om op trots te wees. Hier in Nederland luister ons ook jou musiek Refentse
Love this chap's singing , amazing :-)
Awesome awesome awesome
Biggest fan from NamibiA
Refentse you bring a smile to a persons face ... love your energy... you rock!!!
Awesome. Love jou musiek. Jy verdien daai Ghoemas
Baie mooi woorde!! :)
revenste ek hoop anoret hou ook van jou jy sing so mooi asseblief hou aan
Wow, love die liedjie. baie mooi stem R. keep it up.
daai liedjie is super mooi
my favourite nuwe liedjie!!
Absoluut pragtig. Ek is trots op jou pragtige musiek.
Dat is my gunsiling song bra ek lyk jou musick
I like the song Rafense🔥🔥
Jy skop gat dude!
Awesome!!!!
in the next life il just ask for your hand in marriage ❤
baie mooi song
Insane cool !
Love! love! love! ❤
Awesome !!!
Verry nice song😃
TOPS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Yyyeeeessssss
Lovely music. Will certainly be on the lookout for your performances when I'm back home.
Can i get the digits
baie mooi
Dankie ,dis baie mooi.
Pragtige voice
trotse Afrikaans hier
Did is ongelooflik mooi. Jy sing ongelooflik baie mooi.
Wat n persoonlikheid great stem en awesome musiek hou so aan. Hele SA ondersteun jou.
Antoinette le Grange KY
Jy sing net ongelooflik mooi en ek is net 12 om so te dink 😇😇
Pragtig! My dogter is Amorette en ek gaan beslis hierdie vir haar speel! :)
☆ dis n ster ☆
Jy is die bese😗😗😗😗😗😗😗
❤
baie mooi wens ek soos jy wees. ma ek k is amper
❤❤❤❤❤❤❤❤😅😂🎉😅❤❤❤
Nice nice!
Yster !!!
Love dit!
Refenste buddy jy mag maar Hoor
Or there is English version for this song? 🤔
🌃
TOPKEK
Waar is Refentse. Ons hoor niks van hom.
jy s,ing baie mooi as ek so na jou stem luisrer klink as of jy ook n baie persoon is ons nodig nog songs van oom asseblief jy sing gruit oom . ek is 12 jaar oud kan jy vir my n song maak soos iets wat oor kinders gaan vir ons om ook te luister jy sing dan nou so mooi hou kam dan nou nie
Ek is mal oor sy musiek kan jule glo dis n swart oukie wat dzr sing afrikasns se songs
Die ou moet die RSA landslied waneer die book weer speel!!!!!
Ek stem saam!
Jy bedoel seker, die ou moet die SA landslied sing waneer die bokke weer speel.
Jy mag maar Refentse
Snorre