#OpReisSaamMetMia

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 фев 2021
  • Die keuse van ʼn beroep is seker een van dié belangrikste besluite in ʼn persoon se lewe. Indien ʼn mens die regte beroep kies verdien jy nie net ʼn salaris nie, maar beleef jy beroepsbevrediging in die ware sin van die woord.
    Vir diegene wat vakleerlingskappe hulle keuse gemaak het, bied Bo-Karoo Opleiding (BKO) ʼn ideale geleentheid om ʼn geakkrediteerde kwalifikasie in ʼn goedgestruktureerde landelike omgewing te verwerf. Mia Slabbert doen verslag
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •