N spisiale dankie aan Frans en Joost vir die ongelooflike werk wat julle vir ons nasie doen, vir enige iemand wat die geleendheid kry om Orania toe te gaan, gaan laai n bietjie vir die 2 manne n bottle Klipdrift Premium af, hulle verdien dit!
Ek het dit gesien was daar Desember 2023, en is die jaar ook daar en was baie trots op Orania om te sien hoe dit geherstel is. Hou so aan julle .aak ons baie trots.🎉🎉🎉🎉
Wat van internasionale konneksies in Asië? Taiwan het altyd 'n goeie verhouding gehad met Afrikaners en ontvang nou slegte behandeling van die nuwe Suid-Afrika.
dit is altyd snaaks om mense wat kamsig hulle oë na bo rig alles doen wat God (en Jesus) dwaasheid noem as jou identiteit in jou nasioniteit lê en NIE in God nie, dan is jy presies soos al die ander maak vir jou skatte in die hemel bymekaar en nie op aarde nie jy kan dit hoe mooi met versiersuiker bedek maar God se Woord se niks van rasse en rasse verwydering nie ons is nie uitverkore nie en ons is nie nader aan God nie. Wie God kies is uitverkore Nerens lees ons in die Woord wasr God mense beveel om weg te hardloop en hulle self te isoleer nie en julle kies net sekere dele van die Woord wat nie bots met politieke identitiet nie.
Joost en Frans BAIE DANKIE vir julle harde werk!! Dit lyk BAIE MOOI daar by julle!!! Van Elsa
Ons wens Orania slegs Alles wat Goed en Mooi en Reg is toe!
Vanaf die natuurskone Bosveld.
F O R Z A O R A N I A ! ! ! ! !
N spisiale dankie aan Frans en Joost vir die ongelooflike werk wat julle vir ons nasie doen, vir enige iemand wat die geleendheid kry om Orania toe te gaan, gaan laai n bietjie vir die 2 manne n bottle Klipdrift Premium af, hulle verdien dit!
Ek het dit gesien was daar Desember 2023, en is die jaar ook daar en was baie trots op Orania om te sien hoe dit geherstel is. Hou so aan julle .aak ons baie trots.🎉🎉🎉🎉
Ek sien julle binnekort in Orania.
Wat van internasionale konneksies in Asië? Taiwan het altyd 'n goeie verhouding gehad met Afrikaners en ontvang nou slegte behandeling van die nuwe Suid-Afrika.
Die Vatikan is OOK n Stad op sy Eie in ITALY n stad wat selfstandig is wat werkbaar is?????
As is the "City of London" in the UK.
as ny enjge iets weet, dan sal jy sien die vatikaan is 'n heeltemal ander geval en daar is geen ooreenkomste tusen die 2 nie
dit is altyd snaaks om mense wat kamsig hulle oë na bo rig alles doen wat God (en Jesus) dwaasheid noem
as jou identiteit in jou nasioniteit lê en NIE in God nie, dan is jy presies soos al die ander
maak vir jou skatte in die hemel bymekaar en nie op aarde nie
jy kan dit hoe mooi met versiersuiker bedek maar God se Woord se niks van rasse en rasse verwydering nie
ons is nie uitverkore nie en ons is nie nader aan God nie.
Wie God kies is uitverkore
Nerens lees ons in die Woord wasr God mense beveel om weg te hardloop en hulle self te isoleer nie
en julle kies net sekere dele van die Woord wat nie bots met politieke identitiet nie.
kan jy net dink as Orania die alleen stop kon wees vir die gemors waarin die land nou is. as dit net kon hou......
Wat se julle van ..kleinfontein
nog net goed gehoor van orania maar niks goeds van kleinfontein
Orania is amper soos lesotho of swaziland. nie suid-afrika nie
I wish we had English subtitles to follow as we work on our Afrikaans 😢
Gaan help die boere in Argentina, Zambia en orals
Waarmee sukkel die boere in daardie lande?
I wish we had English subtitles to follow as we work on our Afrikaans 😢
I wish we had English subtitles to follow as we work on our Afrikaans 😢