Ek dink daar is faktorisering. Gaan net deur die videos. Jammer die kanaal is deurmekaar ek weet, maar dit was tydens lockdown waarin ek probeer het om die kinders se werk op datum te hou. Gaan loer gerus. Dis moontlik onder die oefening nommers. Groot plesier!
Joh baie dankie die het baie gehelp ❤ kan julle dalk asb n video maak van graad 9 faktoriseering soos bv 2 term en die ander terme ook asb?
Ek dink daar is faktorisering. Gaan net deur die videos. Jammer die kanaal is deurmekaar ek weet, maar dit was tydens lockdown waarin ek probeer het om die kinders se werk op datum te hou. Gaan loer gerus. Dis moontlik onder die oefening nommers. Groot plesier!
Hello daar, Het jy dalk n soortgelyke video om die "graad 8 en 9 getalpatrone konstante verhouding " te verduidelik?
Miskien sal hierdie help
ruclips.net/video/ee65_PKb7sM/видео.html