Sò wonderlik dat n persoon in vandag se tyd, bereid is om die werklikheid vd hel te verduidelik. So baie soek net die guns vd mens om nie hierdie erns bloot te lê nie. Dankie vir waarheid.
baie dankie pastoor. dis n woord tot nadenke, mag die Here ons en almal om ons help om sekerheid oor ons lewe te he. mag die Here jou en jou gesin en jou span wat saam met jou werk seen
Goeie more !! Baie dankie vir vandag se woord. Dit het gevoel of die Here dit spesiaal vir my gegee het om te hoor en in te neem. Ons God is Groot. Ek is n kanker survivor en die eer is net die Here sin. Die doktors het vir my en my gesin gese daar is net ongeveer ses maande oor van my lewe a.g.v. die soort kanker. Ek het geweier om die naam te hoor van die "goga", want ek het die tyding nie aanvaar nie en my oor gegee aan my God en gese " Ek is U dienskneg. Gebruik my asb en vergewe my, my sondes" Ek het die Bybel begin lees en in geneem soos nog nooit van te vore nie. Vir die eerste keer het ek die Heilige gees ervaar in my lewe en ek wil dit nooit ooit verloor nie. God is groot en Hy is so lief vir ons. Vandag is dit al twaalf maande na die "TYD" en ek het geen kanker in my liggaam wat my wil dood maak nie. Die eerste toetse het gewys daar kan niks vir my gedoen word nie a.g.v. die agresiewe soort kanker. Na my ondervindimg met die heilige gees is daar niks nie. Soos in niks nie. Doktors was baie "confused" en het het gese daar moet weer getoets word , want dit kan nie waar wees nie. Weer getoets en daar is niks nie. ( Dankie Jesus !!) Van hulle het na die uitslae net uit gestap en niks gese nie, sommige het my gestaan en kyk en gese "Jy was en is nou in God se hande. Prys die Here !!!! n 🙏🙏🙏
Sjoe!!!!!!! Dr Raymond, ek leef my so in die storie in, dit is só wonderlik hoe jy met elke boodskap die Woord só oop breek. Ons sê saam dankie vir Koning Jesus. 🙏🙏🙏
Sò wonderlik dat n persoon in vandag se tyd, bereid is om die werklikheid vd hel te verduidelik. So baie soek net die guns vd mens om nie hierdie erns bloot te lê nie. Dankie vir waarheid.
Dr Raymond baie dankie vir elke preek. Dit laat my weereens besef, die Hemel en die Hel is n werklikheid. Sonder God is ons verlore.
Amen🙏.
Amen
baie dankie pastoor. dis n woord tot nadenke, mag die Here ons en almal om ons help om sekerheid oor ons lewe te he. mag die Here jou en jou gesin en jou span wat saam met jou werk seen
Goeie more !! Baie dankie vir vandag se woord. Dit het gevoel of die Here dit spesiaal vir my gegee het om te hoor en in te neem. Ons God is Groot.
Ek is n kanker survivor en die eer is net die Here sin. Die doktors het vir my en my gesin gese daar is net ongeveer ses maande oor van my lewe a.g.v. die soort kanker. Ek het geweier om die naam te hoor van die "goga", want ek het die tyding nie aanvaar nie en my oor gegee aan my God en gese " Ek is U dienskneg. Gebruik my asb en vergewe my, my sondes" Ek het die Bybel begin lees en in geneem soos nog nooit van te vore nie. Vir die eerste keer het ek die Heilige gees ervaar in my lewe en ek wil dit nooit ooit verloor nie. God is groot en Hy is so lief vir ons.
Vandag is dit al twaalf maande na die "TYD" en ek het geen kanker in my liggaam wat my wil dood maak nie. Die eerste toetse het gewys daar kan niks vir my gedoen word nie a.g.v. die agresiewe soort kanker. Na my ondervindimg met die heilige gees is daar niks nie. Soos in niks nie. Doktors was baie "confused" en het het gese daar moet weer getoets word , want dit kan nie waar wees nie. Weer getoets en daar is niks nie. ( Dankie Jesus !!)
Van hulle het na die uitslae net uit gestap en niks gese nie, sommige het my gestaan en kyk en gese "Jy was en is nou in God se hande.
Prys die Here !!!! n 🙏🙏🙏
Wat 'n awesome getuienis!🎉
AMEN HALELUJAH!!! LOOF DIE HERE!!!!!
Sjoe!!!!!!! Dr Raymond, ek leef my so in die storie in, dit is só wonderlik hoe jy met elke boodskap die Woord só oop breek. Ons sê saam dankie vir Koning Jesus. 🙏🙏🙏
Bdankie vir God se boodskap aan ons❤ elke dag
AMEN 🙏 🙏 🙏
Uit U Woord. Dankie Jesus Heilig is U Naam.
Lennette van Stilfontein geseende mooi dag ❤❤❤
goeie môre 🙌🙏
Môre vanaf Byenestpoort!
Amen
Dankie
Amen