Izak, daardie stemnota was skreeusnaaks en tog so waaaar! Ek stem regtig saam met jou oor die video oor die Gift of the Givers en dat ons so maklik alles opslurp war voorgesit word net omdat dit ons vooroordele bevestig.
Net n vraag.......as jy sê dat die gift of the givers so goeie werk doen, sou jy nou sê di vrymesselaars is n goeie beweging omdat hulle goeie werk doen ook ????
Daars 'n hengse verskil tussen Goeie dade van Gift of the Givers en die Vrye Messalaars .. Ek het nie daai 'voice message' gehoor nie, maar die vergelyking tussen die twee is hemelsbreed! (Tensy daar bedoel is dat albei onder die Messalaars val?)
Ek wil ook net noem as dit nie vir Gift of the Givers was nie sou dit maar baie sleggeaan het met ons in die land want hulle is daar wanneer niemand anders is nie. Hul vra nie wat jy glo ens nie hulle help net sonder oordeel.
Izak du Plessis, oor Willem Petzer en Imtiaz Sooliman se Gift of the Givers. Lees ook die volgende asb. - Marika Sboros: A very dark side to Sooliman’s Gift of the Givers - 24th November 2024 - by Editor BizNews
Ek stem saam met Elbie Smith, ons is nie lus vir lang pouses en die gegiggel terwyl jy dink wat om volgende te sê nie. Jy probeer jou beste maar dit doen afbreek aan jou program. Kry dalk vir jou iemand om te help met die tegniese aspekte. Groetnis en sterkte daar.
Ons gaan ten gronde deur n gebrek aan kennis...Die Bybel se dit vir ons..kry eers jou eie inligting reg volgens jou eie beginsels..dan kan jy "nuus" daaraan meet...baie mense teer op sensasie, daarom stuur hulle al wat n storie is aan sonder om te verifieer...
Insake Gift of the Givers en Dr. Imtiaz Sooliman dink ek jy moet 'n bietjie meer navorsing doen voordat jy Willem Petzer aanvat Isak - moet glad nie die fout maak om GOTG en Sooliman te oordeel na aanleiding van hul hulp aan Suid-Afrikaners in die verlede nie. Doen eers jou huiswerk... eerlik.
Gift of the Givers moet hul uit politiek hou, en dit maar privaat hou. Sooliman het deesdae baie te sê, en hy moet maar hou by waar hul doel is. Daar is beslis n slang in die gras, en dit het niks met WP te doen nie!
Wat is die kort , kort se stilte oomblik😂seker geleer erens in n studie klas😂 dit is regtig simpel , praat en kry klaar los die stilte oomblike en die diep kyk en dan gaan ons weer 😂😂😂😂😂
puik program , dankie vir interessante verslaggewing.
My ondervinding van hulp uit ‘n ander oord as wat ek aan gewoond is,is dat God enige persoon of organisasie kan gebruik soos Hy dit wil. 🌿
Izak, daardie stemnota was skreeusnaaks en tog so waaaar! Ek stem regtig saam met jou oor die video oor die Gift of the Givers en dat ons so maklik alles opslurp war voorgesit word net omdat dit ons vooroordele bevestig.
Goeie more, hier uit Dubai, ook warm hier😊
Goeie Dag Izak Dankie vir Jou mooi program
Dankie Izak
Ag die nuus raak nou afgesaag.
Gaan kyk gou, daars n nuwe weergawe van Rooikappie uit.....
Net n vraag.......as jy sê dat die gift of the givers so goeie werk doen, sou jy nou sê di vrymesselaars is n goeie beweging omdat hulle goeie werk doen ook ????
Daars 'n hengse verskil tussen Goeie dade van Gift of the Givers en die Vrye Messalaars .. Ek het nie daai 'voice message' gehoor nie, maar die vergelyking tussen die twee is hemelsbreed! (Tensy daar bedoel is dat albei onder die Messalaars val?)
Action SA se tannies kerm oor vrouens en kinders, Wat van Totale Moorde? Of is ons mans nou maar net disposable vir hulle?
Sal jy bereid wees om debat te voer oor GOTG?
Willem praat feite boet.
1:14:40 GOTG ... Ek stem saam Izak. Ek kan nie glo mense is so "narrow minded" en een ogig is nie .. wake up people .. broaden your horizons!!! 😳😳😳
Baie goed dankie
Louis gee my een groot gemoedsbekakking.
Mooi dag Izak😊
Môre uit Windhoek Sandra Steenkamp , luister graag na jou lekker, interessante progrsm
Dis baie snaaks ons het al hulle n paar keer gekontak maar geen hulp gekry nie.
More almal❤
Sir we know what the weather is like can you get to the court case
16 blinks per sekond? sy meen seker per minuut?
Sakkie, Gaan ons jou Vrydag by JAC Middelburg se opening sien ..
Ja dis nou al vervelig
More dit het lekker gereën hier teen die westelike kant teen die Namakwaland sê kus
42:19 33km .. 53km .. kan die man nie n boot bekostig nie? 😳😳 Kry vir hom n boot .. 🤣🤣😅
Ek wil ook net noem as dit nie vir Gift of the Givers was nie sou dit maar baie sleggeaan het met ons in die land want hulle is daar wanneer niemand anders is nie. Hul vra nie wat jy glo ens nie hulle help net sonder oordeel.
Luister na die eintlikke doel agter die hulp.
Hy moes gedink het voor hy mense se geld gevat het groete Juanita Pretoria
Ek stem Saam met jou oor Gift of the Givers, maak Nie saak hulle geloof Nie maar wat hulle Vir Ander doen.
Maar iemand moes die waarheid praat
Bly aan die wit kant
Hi Izak
So Isak is jy ook fan van G of the givers. Ek stem saam met Willem hulle is n terr orginisasie.
Izak du Plessis, oor Willem Petzer en Imtiaz Sooliman se Gift of the Givers. Lees ook die volgende asb. - Marika Sboros: A very dark side to Sooliman’s Gift of the Givers - 24th November 2024 - by Editor BizNews
Ek stem saam met Elbie Smith, ons is nie lus vir lang pouses en die gegiggel terwyl jy dink wat om volgende te sê nie. Jy probeer jou beste maar dit doen afbreek aan jou program. Kry dalk vir jou iemand om te help met die tegniese aspekte. Groetnis en sterkte daar.
Rerig?!! 😳😳😳
LEES HIERONDER OM TE SIEN WAAR KRY WILLEM SY (SLEGTE) INLIGTING
Willem Petzer soek vir moeilikheid.
Willem steek maklik vure aan en na die tyd is hy altyd vol verskonings. Nee wat hy is bekend vir sy eensydige denke
Is Louis op borgtog!
Ons gaan ten gronde deur n gebrek aan kennis...Die Bybel se dit vir ons..kry eers jou eie inligting reg volgens jou eie beginsels..dan kan jy "nuus" daaraan meet...baie mense teer op sensasie, daarom stuur hulle al wat n storie is aan sonder om te verifieer...
Daardie Skrifgedeelte is gemik op diegene wat die volk moet onderrig en dit nie doen nie. In vandag se dae dus pastore, dominees, ens.
As jy die dik steaks bring dan bring ek die whisky vir n braai in Stilfontein
Willem krap waar hy nie moet krap nie. Hy is clueless met wie hy hier deel. En dis nie Louis Liebenberg nie. Het redes op sy comments gesit.
Klank is reg
Skrik ek my amper dood. Ek dog jy gaan vir Vaun Victor bel. 😮😅😂😂😂😂
Wie die laaste lag...
Insake Gift of the Givers en Dr. Imtiaz Sooliman dink ek jy moet 'n bietjie meer navorsing doen voordat jy Willem Petzer aanvat Isak - moet glad nie die fout maak om GOTG en Sooliman te oordeel na aanleiding van hul hulp aan Suid-Afrikaners in die verlede nie. Doen eers jou huiswerk... eerlik.
mense wat iets vertel (en jy weet eintlik van beter) en dikwels aan hule neuse vat, bevestig jou twyfel aan die storie...
Daai ou is nie normal onder normal mode nie
Geen klank
😂😂😂😂😂😂Ongeloofkike stemboodskap😅😂😅😂
Gift of the Givers moet hul uit politiek hou, en dit maar privaat hou. Sooliman het deesdae baie te sê, en hy moet maar hou by waar hul doel is. Daar is beslis n slang in die gras, en dit het niks met WP te doen nie!
Wat is die kort , kort se stilte oomblik😂seker geleer erens in n studie klas😂 dit is regtig simpel , praat en kry klaar los die stilte oomblike en die diep kyk en dan gaan ons weer 😂😂😂😂😂
your arrogance is probably going to cause you many more problems in the future
Come on, Willem stated facts. This is their way to influence and recruit people to donate. What research did you do on this subject Izak.
Ag nee man asb. Kom tot die punt. Regtig los asb die nonsence wat jy alles praat tussenin en gelag. Jy.mors mens se tyd en is irriterend
Nee nou verstaan ek nie, wie dwing jou om hier te wees.?
Petzertjie het nou n groot lat vir sy eie gat gepluk.
Waar, maar hy het darem bols om dit te se soos dit is
Geen klank