Die siel het hierdie liggaam verlaat,Ek wou jou verneder toe jy my mislei het jy weet presies wie jy is dis jy lafaard wat deur my kon praat. 100%BEFOKTE WOORDE FOKKEN GREAT STUFF.
Hoe durf daar mense engels praat aan die begin van die video? As jy die comment ernstig opneem, het jy Afrikaans as n tweede taal op skool gehad. Viva Afrikaans and fok die souties. Just kidding, ek wil net bietjie kak stook, die souties is oraait, net oraait, niks meer nie.
I'm here because Covid has me missing the outside. This tune is still so good 10 years later. Laudo x Franna 💜
Likewise Thato!
@@shanewhite1273 net liefde en vrede🌷🌷
Laudo is life.
Love hierdie song. Herinner my toe ek op hoerskool was
Die siel het hierdie liggaam verlaat,Ek wou jou verneder toe jy my mislei het jy weet presies wie jy is dis jy lafaard wat deur my kon praat. 100%BEFOKTE WOORDE FOKKEN GREAT STUFF.
This song reminds me. Of how old I'm getting 😂
Laudo Liebenberg se stem ♥
Album van die jaar. Fokkit
verlief op die song. goeie idee om laudo in te kry. stem mix uitstekend. goeie job ouens.
1;14 - Cool Runnings 4Ways. I miss that place :(
super wicked video fella's!
Would like to see a bit of Jason aswell! But awesome video great song! Love it!!
Hoe de fok het hierdie video net 12k views, nee fok daar is iets fout met die wereld
Stem saam!
Nie almal kan die awsomeness handle nie,dis way te veel vir hulle
nogsteeds vir my net amazing...
befoooookte song!
Seker my 12211111111111 keer wat ek dit luister, awesome verby
maar dan is net soos 25 000 views. Ek dink jy lieg vir ons.
dis alakal te laat!!!!!
Meer van dit!Mal
Awesome fakken song
my tv kamer is nie meer dieselfde sonder MK 324 nie
Onthou jy nog MK89?
Mk89 se top tien
0:45 Lol, Jagermeister for the fangirls.