Ons hengel weer R50 dam, maar ook R50 dam Alberton

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 июн 2023
  • Ek het besluit om skoon te hengel op van die stokke ,maar omdat daar geen wind vir die dag was nie so kolletjie dip op die Bom Booster voer te sit..Baie goeie resultate.Gooi op 'n asblik deksel grote kol was verseker ook bydraend tot die sukses..So langs die oewer gevra hoe dit gegaan het , maar een of geen vis terwyl ons 8 visse vir die dag gevang het en dit in die oop dam..

Комментарии •