SOLA SCRIPTURA

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024

Комментарии • 4

  • @margarethajordaan4549
    @margarethajordaan4549 4 месяца назад +6

    Dankie Ferdie dat jy onbeskaamd Jesus en die waarheid van die Woord verkondig.

  • @magdalenavanzyl3206
    @magdalenavanzyl3206 4 месяца назад +6

    Ons dank ons hemelse Vader vir jong leraars soos dr Ferdie, wat die Woord in sy waarheid verkondig. Ons bid die HERE se ryke seëninge jou toe, en seën op die verkondiging van die Woord.

  • @cornelispotgieter6129
    @cornelispotgieter6129 4 месяца назад +2

    2 Tim 3 15.....Het ek vroeg in my lewe raak gelees en die HG het dit in my wese gegrafeer dat dit n "Wagwoord" in my lewe geword het. SDG. AMEN.

  • @jan-johannes-bosman
    @jan-johannes-bosman 4 месяца назад

    Hierdie was vir my gestuur. Ek luister hier op sosiale media en word deur twee wêreldse advertensies ontbreek. Ek wonder wat het van sola gratia geword dit was guns verniet aan Adma en Eva en so eindig die Bybel in openbaring. Nou betaal iemand vir daardie genade?