Cantona in ’n TV-fliek

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 сен 2024
  • ’N KLOUSTROFOBIESE treinrit met mense van verskillende agtergronde wat die realiteit moet trotseer...
    ’n Vrou se selfoon word op ’n trein gesteel en dit lei dit tot ’n plofbare situasie toe die vermeende skurk vasgevat word.
    Dit is die plot van die TV-fliek 4229, waarin die Fleur du Cap- en Fiësta-bekroonde akteur Cantona James speel.

Комментарии •