Vermiste Mense - Prontuit | 5 Junie 2024 | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 сен 2024
  • Vermiste Mense - Prontuit | 5 Junie 2024 | kykNET
    Joshlin Smith se verdwyning op 19 Februarie 2024 het opslae gemaak in die media. Prontuit gesels met kenners oor vermiste mense. Ons kuier ook by families wat nog na hulle geliefdes soek, soos die Boltmans van Mitchells Plain en Janine en Johnny Lottering van Rustenburg.
    * Kyk Prontuit Woensdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Missing Persons - Prontuit | 5 June | 2024 | kykNET
    Joshlin Smith’s disappearance on 19 February 2024 made media headlines. Prontuit meets with experts in missing persons’ cases and we visit families who are still searching for their loved ones, like the Boltmans from Mitchells Plain and Janine en Johnny Lottering from Rustenburg.
    * Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •