Cameron Wilson: Reeksmoordenaar klap hande toe regter hom bêre

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 23 авг 2017
  • Met ’n effense sarkastiese glimlag het Cameron Wilson sy hande geklap nadat regter Chantal Fortuin hom vir die res van sy lewe tronk toe gestuur het. Die 28-bende se tatoeëermerk is duidelik sigbaar op sy hand. Hy draai om, swaai sy arms agter sy rug en word geboei. Lees die volledige berig hier: www.netwerk24.com/Nuus/Hof/ree...

Комментарии •