Kyk: Operasie Lock Down in Manenberg

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 дек 2016
  • Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die besit van dagga in die polisie se bekendstelling van Operasie Lock Down in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede.
    Polisiebeamptes verbonde aan Operasie Combat, die honde-eenheid en wetstoepassingsbeamptes was deel van die operasie.
    Die polisie het by vyf huise toegeslaan.

Комментарии •