DIE GESEGDE LUI ELKE HUIS HET SY KRUIS SEKER DIE BESTE KOMIESE SPELERS OOIT IN DIE OU DAE

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 фев 2025

Комментарии • 3

  • @hendrikkluever4108
    @hendrikkluever4108 11 дней назад +1

    Dit laat my so vreeslik terug verlang na my kinder dae. Het darem so lekker dae gehad. My ma het dit net so geniet. Ons het altyd dit as 'n familie gekyk en dit was so lekker om saam as familie dit te doen.

  • @hermanneveling
    @hermanneveling 9 месяцев назад +2

    Lekker man lekker, rond die dag mooi af hier in Oz, dankie baie en groetnis

    • @rudierousseau
      @rudierousseau  9 месяцев назад +1

      Bly jy het dit geniet my vriend stuur grote vir die bekendes