Gewoonlik wanneer mense hulle artistic hobbies deel by die werk - verwag ek dit gaan subpar wees, maar ek moet sê ek's beindruk met jou stem beheer. Nie te mal oor die pitch alternation tussen 02:49 en 03:05 nie (weet nie hoe die oorspronklike is nie - dalk is dit net so, maar ek voel dit breek bietjie die vloei wat jy goed hou die res van die tyd) - [ek ken nie musiek terme nie, maar jy behoort te vang wat ek bedoel]
Dankie vir die terugvoer. Waardeer die oop kritiek. Dit help altyd as ander vir mens help om te verbeter, mens kan nie altyd self jou eie foute raaksien/hoor nie ;) Bly jy het dit geniet! :D
excellent, thank you for performance
+aljosa0 thx for listening! :)
Very good!