Vrug van die Gees - Deel 2 | 10 September 2023 | Father's Heart Kidz

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 19 сен 2024
  • Vrug van die Gees - Deel 2 | 10 September 2023 | Father's Heart Kidz
    🍇🌟 Welkom terug, Father's Heart Kidz! 🌟🍇
    In ons exciting les van vandag, gaan ons bietjie dieper in op die eerste drie Vrugte van die Gees: Liefde, Blydskap, en Vrede. 📖❤️ Maak gereed vir 'n adventure wat ons sal help om hierdie awesome eienskappe in ons harte te verstaan en te laat groei. Kom leer saam hoe Liefde ons harte laat skyn, Blydskap selfs die hartseer dae kan beter maak, en Vrede ons kan help om kalm te bly in enige storm. Moet nie vergeet om te like, share, en subscribe nie sodat jy nie ons volgende lesse mis nie! Kom ons versprei die Vrug van die Gees waar ookal ons gaan! 🎉✨ #VrugVanDieGees #Liefde #Blydskap #Vrede #Sondagskool
    Hier is vandag se craft link:
    fathersheart.c...
    Jy kan by ons WhatsApp Groep aansluit met hierdie link:
    chat.whatsapp....
    (Vir veiligheids redes verander die link gereeld. As die een nie werk nie, kry die nuutste link op die nuutste video)
    Onthou om ons Facebook Blad te volg:
    / fathersheartkidz
    Geniet dit saam met ons en maak seker jy deel dit met enige emand wat kinders het wat graag meer wil leer oor Jesus.

Комментарии •