Volume 1 - Roodekoppies

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 9 янв 2025

Комментарии • 12

  • @johanjansevanrensburg2778
    @johanjansevanrensburg2778 2 года назад

    O nee genade te veel oor die legendes en twin series. Heentemal te min oor hengel

  • @L-lp9fl
    @L-lp9fl 2 года назад +2

    Dit was n besondse voor reg gewees om julle te sien na so n lang tyd. Het maar in geskryf gebly met die hoop om so n top klas video te sien soos vandag. Stem 100% saam oor die kwaliteit van julle produkte. Dankie vir die wenke en wens julle alle sukses toe!

    • @TwinSeriesFishing
      @TwinSeriesFishing  2 года назад +1

      Dankie LJ. Daar is nog hope oppad! Juis oppad na ‘n besonderse venue volgende week vir Volume 5

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer 2 года назад

    Ek het die video geniet dankie ouens.
    Net bietjie gestres elke keer waar oom Johan op die boodjie uitgaan met sy waders.

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Год назад

    Nice om julle videos te kyk

  • @paulocavaleiro-krugersafar6884
    @paulocavaleiro-krugersafar6884 2 года назад +2

    Nice video bud….👍

  • @fishonlinesa
    @fishonlinesa 2 года назад

    Lekker Vangs manne!!

  • @Conradwbp
    @Conradwbp 2 года назад +2

    Sterkte met die nuwe hoofstuk, glo julle sal baie suksesvol wees.

  • @wollie4358
    @wollie4358 2 года назад +1

    Sorry vir die vraag, maar ek leer nog, is dit fake pitte of regte pitte. Danki vir die leersame video

    • @MelindaDeBrouwer
      @MelindaDeBrouwer 2 года назад

      Regte mieliepitte het hulle genoem met die aanbieding demonstrasie.