Theuns Jordaan - Groet Sonder Woorde (Met Lirieke)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 27 авг 2024
  • Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    RUclips - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Kouevuur

Комментарии • 32

  • @rianatintinger4171
    @rianatintinger4171 2 месяца назад +3

    Daar was net een Theuns. Een van sy beste liedjies😢

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 Месяц назад +1

    Simply the best❤❤❤❤❤❤

  • @ivanbetsy4725
    @ivanbetsy4725 3 дня назад

    ❤Beautiful and worldly wise. Xxx

  • @natashavanheerden2546
    @natashavanheerden2546 2 года назад +12

    Jesus het nog een van sy goue blomme kom pluk vir die Hemel. Nou sing sing jy in Jesus se engele koor. Sonder seer. Ons weet jy is nou Jesus se blom.

  • @jeannettevanwyk9412
    @jeannettevanwyk9412 2 года назад +25

    en met 'n baie seer hart groet ons jou Theuns..

  • @inajacobs9829
    @inajacobs9829 2 года назад +18

    Mooiste musiek... mooiste woorde. Sal jou altyd onthou, Theuns

  • @jolandamostert3268
    @jolandamostert3268 2 года назад +7

    Dit is die mooiste lied way Hy nog ooit gesing het .Sy stem is still op aarde maar Hy sing nou in die hemel .Rus sag Theuns

  • @lorraineannamart2559
    @lorraineannamart2559 2 года назад +7

    My hart pyn sal jou altyd onthou, soos Elvis en Jim Reeves sal mense oor 50 jaar óók nog na jou luister....

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 2 года назад +7

    A lot of ❤️ from Brasil 🇧🇷. RIP Jordaan. God Bless you.

  • @mariebekker949
    @mariebekker949 2 года назад +13

    Wonderlik ...luister na al sy liedjies se woorde ..elkeen gee n boodskap ..baie hartseer dat hy moes gaan ..dink aan sy familie in die tyd .

  • @KaleidosoundMusic
    @KaleidosoundMusic 2 года назад +6

    Sagte Rus Boeta Theuns. Kuier lekker saam met Koos en Lucas. Stuur liefdegroete.

  • @tjops1000
    @tjops1000 2 года назад +5

    Ai tog Theuns hoe sal ek jou nie mis nie, jy was altyd my favorite en het jy uitgestaan en die beste ghitaarman gehad. RIP Anita Jackson

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 Год назад +4

    So pragtig!!!

  • @gezinauys
    @gezinauys 4 года назад +14

    Mens word sommer innerlik stil om te luister! Dis aangrypend en baie mooi!

  • @sharonozinga8492
    @sharonozinga8492 2 года назад +4

    The great Theuns

  • @luciafeliciano9242
    @luciafeliciano9242 10 месяцев назад +1

    Querido Theuns, você é para sempre...; suas músicas tocam profundamente. E nesse momento minhas lágrimas rolam pela sua perda...Você é o anjo que se juntou a outros anjos. Sua ausência fez um buraco em meu coração. ❤❤

  • @lettiecoetser1417
    @lettiecoetser1417 2 года назад +5

    Enig in sy soort, mal oor my Tiensie.

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +3

    Ek kan nie my lewe indink sonder jou nie babe mis jou hart uit geruk 💔

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +3

    My engel daai groet was vir ewig ek kan dit nie vergeet nie se net nog een maal dat jy lief is vir my ek love jou nog tonne vol

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 2 года назад +4

    Vooreg om jou te kon ken

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +3

    Ja my babe Juanita het duidelik die lied sonder jou vir ons geskryf ek wil skreeu ek mis jou babe asb

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +2

    My lief ek wens ek kon my hart is seer gebreek of stukkend ek kan dit nie hanteer nie want ons honde kind is ook nou siek ek kan nie weer groet nie Engel ek is moeg my kolega se seer is deel van ons lewens nee ek is stukkend na jou my engel💔💔

  • @rikaniemand9013
    @rikaniemand9013 2 года назад +2

    Babe jy het gegroet sonder n groet daar was nie tyd nie dit was te gou my engel nee moenie asb

  • @philipakiddanderson305
    @philipakiddanderson305 Год назад +2

    Sal altyd in ons harte voortleef

  • @MoiraDelie
    @MoiraDelie 2 года назад +2

    Was dit sy laaste liedjie?

  • @brigitte6899
    @brigitte6899 2 года назад +1

    💔😭

  • @mariab2133
    @mariab2133 2 года назад +2

    Lank lewe jou pragtige diep musiek... HARTSEER IS STOM.. 😢

  • @Gelahappy44twins
    @Gelahappy44twins 2 года назад +3

    💔😭

    • @mariamotabogi6840
      @mariamotabogi6840 Год назад +1

      My favorite artist my hart is baie stukkend tomorrow the 17th will be ur 1year anniversary in heaven but the pain is not getting any better,Listening to ur music and cry myself to sleep most of the time❤❤❤❤

    • @mariamotabogi6840
      @mariamotabogi6840 Год назад +1

      Continue to rest in peace