Ek was 'n Kwagga die middel 70 jare... die banke en klaskamers lyk nog dieselfde en laat my sommer 42 jaar jonger voel - wens ek kan daardie dae oor hê en teruggaan. Ek baie gewonder wat het van landbou-wetenskap geword want die gronde wat ons toe gebruik het oorkant die spoorlyn is nou ontwikkel - bly om te sien dit gaan nog steeds voort.
Uitstekende werk Wehan...

Kyk op oud kwagga
Yes my droom skool