Taboo Deel 20 Lede Van GOD se Lëerskare - Deon Allers

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • Taboo Deel 20 Lede Van GOD se Lëerskare - Deon Allers
    Verskillende lede en hul funksies
    Engel
    gees
    Heiliges
    Hemelinge
    Sterre
    Elohim
    Watcher
    Middelaar
    Leërskare
    ens...
    SUBSCRIBE - SLUIT AAN BY ONS YOU TUBE KANAAL:
    / @deonallers
    SUBSCRIBE OP ONS RUMBLE KANAAL:
    rumble.com/c/D...
    VOLG ONS OP TELEGRAM:
    t.me/deonaller...
    BYDRAE:
    www.deonallers...
    BESOEK ONS WEBTUISTE:
    www.deonallers.co.za
    EPOS:
    info@deonallers.co.za

Комментарии • 45

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +4

    Ek stem Deon...ons is nie by magte om engele opdragte te gee nie. Ekt n vrou wat voordurend videos stuur ivm preke waar die prediker glo sy engele opdragte gegee het...wat my aanbetref is dit twak...
    Ek glo ons kan God vra om Sy engele opdragte te gee aangaande ons....uit genade.
    😊🙏🕎🇿🇦🇿🇦

  • @nellianpotgieter2063
    @nellianpotgieter2063 Месяц назад +3

    Dankie Deon ekt nou eers klaar geluister. Leer elke keer net meer. n Familie lid van my se sy gee die engele opdrag ...bid dat hulle haar kinders huis ens beskerm waar ek gexe het sy kan nie. Nou kan ek die spesiale boodskap vir haar stuur. Ek weet in God se Woord staan dit so maar sommige mense lees nie en luister nie wzt die Woord se nie.

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 Месяц назад +1

    Deon jou stem is baie duidelik. Dankbaar vir jou insig en wysheid wat jy met ons deel. Dis kosbaar! Sal bly bid vir julle asook oor Huis Levi! Amen!!🙏😢😘❤️

  • @rinawoite8961
    @rinawoite8961 Месяц назад +2

    Baie geleer, Waarheid uit die Woord- dankbaar vir jou uitstekende navorsing! NAR het baie vals lerings, soos Heavenly courts en om engele opdragte te gee.

  • @HenriettaFredericks
    @HenriettaFredericks 27 дней назад

    Ek wens u en familie n baie geseende en voorspoedige 2025 toe. Die HERE seen u en die bediening. Alle eer, lof aan die HERE. Ek waardeer wat u doen vi die koninkryk van God ❤

  • @dannyventer5701
    @dannyventer5701 Месяц назад +3

    Dankie Deon Baie goed God Sal julle seen

  • @HenriettaFredericks
    @HenriettaFredericks Месяц назад +3

    Baie dankie Deon. God seen ❤

  • @johanettelouw1241
    @johanettelouw1241 Месяц назад +2

    Dankie vir taboo, leer so baie, dit open my geestelike ore en oe om nie net oor die oorskrif te lees nie.

  • @Love-sv7vg
    @Love-sv7vg Месяц назад +3

    Dankie Deon ek is mal oor hierdie Taboo reeks en kan nie wag vir die volgende uitsendings nie.. Baie seenwense vir jou en jou familie my broer ❤🙌

  • @inarabie6396
    @inarabie6396 Месяц назад +1

    Ek hoot jou nou better!!

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 23 дня назад

    Deon weet net ons leer inmenslik baie en verstaan die Bybel nou baie beter. Nogmaals dankie.

  • @GerhardDeJongh
    @GerhardDeJongh 11 дней назад

    Naand Deon. Ek leer baie en taboo reeks is baie leersaam. Indien moontlik kan jy dalk lering gee oor die wederkoms en wegraping en wie saamgaan en wie agterbly en het hulle ook weer n kans op redding as hulle agterbly. Weet ds ook n groot punt waaroor almal verskil

  • @katiemuller7603
    @katiemuller7603 Месяц назад +2

    Baie dankie Deon. Jy kan glo en weet wat dit vir my beteken vir geestelike groei en insig. Blessings

  • @ericalamprecht9645
    @ericalamprecht9645 Месяц назад +2

    Dankie Deon vir n wonderlike lesing Sien uit na n boek formaat Groete vanaf die Boland (Kaap) 🙏

  • @willieannandale5418
    @willieannandale5418 22 дня назад

    Asseblief - jou Taboo boek sal welkom wees.

  • @mandiepil3015
    @mandiepil3015 Месяц назад +2

    Dankie Deon. Leer baie by jou deur hierdie lesings. Alle Eer aan Hom.

  • @Carlisle-j6x
    @Carlisle-j6x Месяц назад +2

    A lot of valuable information think of bringing this in lecture form 15 minutes of information 1 hour doesn't work you have got a lot of information compact it and that valuable information but the lectures are very interesting thank you

  • @maryannestiemens154
    @maryannestiemens154 Месяц назад +2

    Baie dankie Deon. Baie leersaam!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +2

    Goeie naand Deon...dankie.

  • @berthamahood9945
    @berthamahood9945 Месяц назад +2

    Baie leersaam ,dankie

  • @babsieroos5912
    @babsieroos5912 27 дней назад

    Ek sien soooo uit na jou boek!!!!

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 Месяц назад +3

    Ja hoor jou duidelik op RUclips. Ek share natuurlik. Ek volg en kan nie wag vir volgende episode nie.
    Taboo word meer en meer interresant en om te verstaan. Wees Geseënd

  • @henniegroenewald-z9j
    @henniegroenewald-z9j Месяц назад +2

    Hoor goed Vanderbilt

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +2

    Hoor jou goed dankie

  • @Gal522-od7qd
    @Gal522-od7qd Месяц назад +2

    Awesome, danq Deon🙏

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +2

    Hoor jou goed

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Месяц назад +2

    Ons sukkel met sein vanaf Tzaneen....hoor jou goed

  • @chamaineswart9374
    @chamaineswart9374 Месяц назад

    Pastoor, ek wil. Ek graag vir jou sê dat ek min predikers ken wat die waarheid so goed kan oordra. Mag jy nooit hierdie mooi eienskap verloor waar jy ons so indiep verduidelik nie. Mag die die hemelse Vader jou net seën in alles wat jy doen.

  • @tersiaviviers7064
    @tersiaviviers7064 Месяц назад +3

    Watter program gebruik jy hier wat jy vir ons wys ?

  • @maggieschneider3697
    @maggieschneider3697 Месяц назад +2

    Hoor duidelik pta

  • @charmainevalkenburg4132
    @charmainevalkenburg4132 28 дней назад

    Seën groete Deon🙌🏼👑. Wanneer kom deel 21?

  • @anodeodendaal3663
    @anodeodendaal3663 Месяц назад +3

    Deon sal jy groot asseblief n regte lysie maak van hierdie wesens? Dit sal so baie help vir konteks...

  • @dannyventer5701
    @dannyventer5701 Месяц назад +2

    Klamk is reg

  • @annamarieengelbrecht2121
    @annamarieengelbrecht2121 Месяц назад +1

    Goeiedag Deon... Ek het 'n vraag.. Maar wil dit nie publicly bespreek nie. Ek het eintlik raad nodig en soek spesifiek die korrekte manier om die situasie te hanteer.

  • @cornewelgemoed204
    @cornewelgemoed204 Месяц назад

    wanneer kom daar weer n nuwe taboo lesing

  • @neelsduplessis1079
    @neelsduplessis1079 23 дня назад

    Mense ek wil julle vra, luister hierdie taboo reekse oor en ooe asb. Jy kan nie alles inneem deur slgs eenkeer daarna te luister nie. Hierdie reeks gaan Mauritius en na die Karibiese eilande toe, na die afrikaanse gemeenskappe daar.

  • @louissoll5037
    @louissoll5037 Месяц назад +2

    Jou klank is reg

  • @hansnel7963
    @hansnel7963 Месяц назад +1

    Hoekom sal God n leun toelaat

  • @AncheFischer
    @AncheFischer Месяц назад

    Klank beter

  • @ilsekleinhans6360
    @ilsekleinhans6360 Месяц назад

    Is reg

  • @petroferreira1052
    @petroferreira1052 Месяц назад +1

    Daar is ek so pas weer opgewonde nuuskurig, toe jy se jy Gaan nog praat oor waar die Bybel vandaan kom, die betroubaarheid van die King James 1611, aai nou hoop ek nie jy vergeet daarvan nie asb

  • @teresacoertzen5801
    @teresacoertzen5801 Месяц назад +1

    Shalom. Pastoor. Dan is Gabriel nie 'n Engel nie. Want hy het gaan veg met die beskermings engel van die prins van Persie

  • @henniegroenewald-z9j
    @henniegroenewald-z9j Месяц назад +3

    Hoor goed Vanderbilt