Steve Hofmeyr en sy politieke siening

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024

Комментарии • 73

  • @tienierabie7127
    @tienierabie7127 Год назад +5

    Wow Steve...mooi opgesom en duidellik gestel

  • @HansRichter-lh9gt
    @HansRichter-lh9gt 10 месяцев назад +1

    Mooi gese,welsprekend en "spot on".Ondersteun jou 100%.

  • @andrejonker2322
    @andrejonker2322 Год назад +1

    Uitstekend hanteer Steve. 10/10 op jou antwoorde. Staan sterk

  • @sarieblom
    @sarieblom 6 месяцев назад

    Dankie Vir jou toesprake en liefde Vir ons volk

  • @jacovanzyl2480
    @jacovanzyl2480 5 лет назад +15

    DANKIE Steve vir jou aksie! Ons ondersteun jou!

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 лет назад +14

    Dankie Steve vir jou goeie werk.

  • @edwinstudio11
    @edwinstudio11 6 лет назад +17

    Go Steve! Ons luister!

  • @mariewessels4594
    @mariewessels4594 Год назад

    Mooi opgesom .die man praat die waarhuit.

  • @errolG68
    @errolG68 6 лет назад +13

    Steve Hofmeyr. It was a pleasure listening to what you had to say and would support you when you go into politics

    • @TrendNowMarketRelated
      @TrendNowMarketRelated 3 года назад +1

      ruclips.net/video/r0_SfzNuKHM/видео.html - Versprei WEID ASB DIE NUUS ONS WORD GEBLOCK ORAL EN NIEMAND WIL ONS NUUS OOR BOERE UIT HE NIE --ruclips.net/video/v4u6n3t5WRE/видео.html - STOP FARM KILLINGS IN SA!!!

  • @kingmufasa8929
    @kingmufasa8929 5 лет назад +7

    You cannot correct pass mistakes by creating new mistakes Prof. L. Matthee

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Год назад

      You can correct past mistakes by preventing new ones. It starts by reading, which is free education. Knowledge is power.

  • @donaldgray2128
    @donaldgray2128 5 лет назад +5

    Keep the heat on Steve

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany Год назад

      only a pity he must now pay a 100 000 fine for saying things against Disney land

  • @sonjamyburgh212
    @sonjamyburgh212 Год назад

    Dankie Steve!!

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue2814 4 года назад +2

    Jy is 💯✔reg Steve hou so aan ...ons staan agter jou...👏👌👍

  • @gawiepienaar4562
    @gawiepienaar4562 3 года назад

    geniet jou baie

  • @ferdicombrinck8305
    @ferdicombrinck8305 5 лет назад +4

    Go Steve. DANKIE.

  • @belindaheynes8488
    @belindaheynes8488 5 лет назад +2

    Steve ek wil net se baie dankie,jy veg vir ons regte en ek staan vierkantig agter jou ,ek wens meer afrikaners wil so saamstaan sodat ons stem gehoor word, jys my held🤗

  • @hermanbear4635
    @hermanbear4635 Год назад

    Steve gaan saam met UIM en Neil de Beer dan kan ons die land reg kry....Amen.

  • @johnhart5557
    @johnhart5557 5 лет назад +7

    Steve ek Sal vir jou Stem

  • @keithwatkins1728
    @keithwatkins1728 5 лет назад +2

    Steve i have shared on facebook a video from Brandi the conservative Texas Woman concerning corruption in Microsoft . I think you would be interested to see.

  • @Mr-Gecko
    @Mr-Gecko 5 лет назад +7

    Dankie Steve! Hou aan met die waarheid verspry. Meer mense wereldwyd besef die feite te danke aan jou.

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 3 года назад +1

      yes but if apartheid was never implemented all of this would never of taken place, dont get brainwashed by lots of stories, yes all the farm murders rape killings are bad,, but so many are not looking at the whole story,, the white churches knew what was going on is wrong but kept quite those years, thy never spoke out against apartheid,, thy turned a blind eye. what ANC is doing is same as apartheid, its reversed apartheid ,,,,, the whole SWA border war was started because of the evils of apartheid

  • @jenniferwood8944
    @jenniferwood8944 4 года назад

    Dankie!

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany Год назад

    such a pity he must now pay 100 000 fine

  • @anitazondagh189
    @anitazondagh189 5 лет назад +1

    Goed gese Steve. Ons baklei saam.

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me 4 года назад

    Ons lief jou Steve

  • @Speed-shooter
    @Speed-shooter 5 лет назад +2

    A man with balls. About fucken time.💪🏼💪🏼💪🏼

    • @TrendNowMarketRelated
      @TrendNowMarketRelated 3 года назад +1

      ruclips.net/video/r0_SfzNuKHM/видео.html - Versprei WEID ASB DIE NUUS ONS WORD GEBLOCK ORAL EN NIEMAND WIL ONS NUUS OOR BOERE UIT HE NIE --ruclips.net/video/v4u6n3t5WRE/видео.html - STOP FARM KILLINGS IN SA!!!

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Год назад

      Language, please. Respect the audience.

  • @jacquesanderson5694
    @jacquesanderson5694 2 года назад

    Ont met n P klankie voor dit.

  • @jenniferwood8944
    @jenniferwood8944 4 года назад

    Al wat gevra is, ons mense, black white coloured ? Lets stand together for solidarity no matter race colour or creed! We are human with a love for.our.people - soos die - ons mense wat so baie kan gee! Thabu said when.opening a community housing.for.whites "I did.not.know there were poor white people in South.Africa

  • @jvanniekerk1
    @jvanniekerk1 5 лет назад

    Wel gedaan Steve. Salute

  • @adelevandenberg6626
    @adelevandenberg6626 5 лет назад +1

    Ek het vir my familie gese as Steve in kom op die verkiesing dan kom ek terug SA toe

    • @annetteelliott1494
      @annetteelliott1494 4 года назад

      Moenie eers dit oorleef nie....dit gan vrot in ons land en jy id baie veiliger waar jy nou is.....hire is green werksgeleentheid vir writes nie. Mooi bly en alles van die beste...💖💖💖💖

    • @annavermmaak2649
      @annavermmaak2649 3 года назад

      Kom help veg wan probleme begin,ons kan nie net gaan le nie.

  • @johansmith1011
    @johansmith1011 5 лет назад +1

    Steve as ons meer is wat trots is op wie ons is en ophou om met ons koppe wat altyd op die grond hang en altyd omverskoning vra sal ons dalk weer trots kan word vir wie ons is en geskape was. Wees trots om wit te wees as blanke Suid Afrikaner. Dankie dat jy ons wys hoe om op te staan vir onsself. Ek ondersteun jou. Johan

  • @anitamarais1780
    @anitamarais1780 5 лет назад

    100%spot on...darm een boer wat nie bang is om die waarheid kwyt te skeld nie...

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me 4 года назад

    Ons het ons vlag

  • @percybarthram8009
    @percybarthram8009 5 лет назад

    Waarheid sal seevier.lekker Steve!!

  • @essencemg
    @essencemg 5 лет назад +2

    I think Steve needs to go back to Germany.

  • @fritzzangenberg7104
    @fritzzangenberg7104 5 лет назад +1

    dankie Pauline
    Jy probeer darem n bietjie sin in sy kop praat

    • @axemanfink3228
      @axemanfink3228 5 лет назад

      Hoekom kan hy nie sy opinies uitdruk nie? sekere mense raak kwyt wat hulle wil soos daardie Andile Wie. Maar ander moet die hele tyd katvoet loop as hulle hul opinies uitdruk.

    • @johansmith1011
      @johansmith1011 5 лет назад +1

      Nee Fritz sy het hom probeer wysmaak wat hy doen moet hy skuldig oor voel. Miskien moet jy ook trots raak oor jou geskiedenis en besef jy kan nie die verlede weg wens nie. Dit is wat dit is en maak dit beter.

    • @fritzzangenberg7104
      @fritzzangenberg7104 5 лет назад +1

      Axeman Fink hy kan sy opinie uitdruk. Ek stem net nie saam om die land vêrder te verdeel nie

    • @fritzzangenberg7104
      @fritzzangenberg7104 5 лет назад +1

      johan smith dit is wat dit is? Dis n baie power argument

  • @Sharon-kt1fx
    @Sharon-kt1fx 6 месяцев назад

    Can u speak english

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 4 года назад +1

    Steve veg so hard maar kry so min onderdsteuning.......

  • @johanlaubscher8074
    @johanlaubscher8074 4 года назад +1

    Staan agter jou steve

  • @thetruthaboutsouthafrica6631
    @thetruthaboutsouthafrica6631 3 года назад

    Whaahahaha

  • @kimlabuschagne6923
    @kimlabuschagne6923 4 года назад

    The scales MUST BALANCE...
    After Apartheid it was expected that the Scale Would Balance... the opposite is actually what has happened ... and the Truth

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me 4 года назад

    Dit sal n bleddy dag wees ons het ons dag

  • @shaunsnyman5107
    @shaunsnyman5107 5 лет назад

    Almal weet die waarheid maar niks gaan gedoen word nie

  • @richman604
    @richman604 5 лет назад

    Andimva noba uthini, andinaxesha lakhe tu lo. Ngomye nje we BLFL welicala labamhlophe.

  • @nellieswartz7874
    @nellieswartz7874 5 лет назад

    Jinne apartyd dis nou n pyn kan die mense nie dink nie daai apartyd is die mense dood of stok oud en ek se dit met respek ons het wel in daai tyd groot geword die mense wat moun is al soud maar hule vergeet dat hule die eie nasie van hule laat jik drink en seep eet want in daai tyd as swart mense gese het hule mag nie die witwinkels ondersteun nie en hule word gevang moeshule dit wat gekoop was eet of drink nou vra ek wie was verkeerd in aparthied ons die wit of die swart ek kan onthou dat my ouers die vrou watvir ons gewerk het weg gesteek het want sy kon nie huis toe gaan nie danki steve

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq Год назад

      Ai, leer tog net hoe om te spel, asseblief. Apartheid.