Had the privilage to be at at Ellis Park this weekend when Joost walked on the field with this song play .. it was powerful stuff and something special to witness such a legend at such a great iconic South African stadium ... everyone in that stadium was fighting back the tears !!! ....something that will stay with me for a long time !
Die liedjie is ongelooflik mooi, ek dink dit sal mense se oe oop maak en laat besef wat werklik aangaan. Die liedjie het aan my hart geraak en my laat terug dink aan my jong kinder dae saam my moeder.
@HDW27 jyd duidlik geen idea wat in 'n rugby spel an gaan nie, jaloers omdat jy nie naam kan maak of jy wat in die video speel nie. Negatiewe mense soos jy het reg op sy eie komintaar. Hou dit asb in die vervolg vir jouself, mense soos jy het duidlike 'n boring lewe. Joost en Ampie you rock boys! Saam sal ons staan vir Rugby!
So ek verstaan julle almal dink dit is mooi en pragtig omdat Joost daarin is.Maar die lirieke:"Die waarheid van rugby sal ons nooit vergeet",wat beteken dit?Seriously!?Dink julle regtig die song is goed of hou julle net daarvan omdat Joost in dit speel of omdat die song oor hom gaan?Anyway my opinie is dat die song nie baie goed is nie(seker ampie se skuld) en dat dit net Joost ry vir die publisiteit.
Sjoe, ek voel die liedjie in my are, ja ons moet saamstaan, ons is Afrikaners, rugby bly in my bloed, rip, Joost...... 🙏
Had the privilage to be at at Ellis Park this weekend when Joost walked on the field with this song play .. it was powerful stuff and something special to witness such a legend at such a great iconic South African stadium ... everyone in that stadium was fighting back the tears !!! ....something that will stay with me for a long time !
Dankie dis pragtig, rus sag Joost! Anita Jackson, Bloemfontein
Shoe... Ampie die liedjie is baie mooi... Ek is seker dat baie mense in trane is na die video.... Joost is my hero
Die liedjie is ongelooflik mooi, ek dink dit sal mense se oe oop maak en laat besef wat werklik aangaan. Die liedjie het aan my hart geraak en my laat terug dink aan my jong kinder dae saam my moeder.
Rus nou in vrede ou YSTER !! Nooit weer so No 9 !
Staan op vir groen en goud, ons sal self, net saam werk❤️😭❤️
Love & Respect from NZ...man is a legend!
I love this. RIP Joost.
Can't understand Afrikaans all that well....didn't stop some tears from being shed :(
Hoe kan mens nie van hierdie hou nie? 2 mense het nie 'n hart nie.
ons sal jou altyd as n held sien Joost!!!!
Joost, jy het 9 n 'magic' nommer gemaak . . . Rus in vrede!
Ai raak n ou nou weer hartseer oor die lewe wat so wreed is.
Rus in vrede Joost jy is ñ legend
Legende sal jou nooit vergeet J9😢
Joost was n legende kom ons wen die beker vir hom en ons nasie
j9 jys n legend dankie ..
Hy verdien hierdie erkenning.
Dis ware, harde woorde, stunning Ampie
Suid Afrika sal jou nooit vergeet Joost.
DAAI PRAGTIGE Oê! EN NOMMER 9! EK BID ELKE DAG VIR HOM!!!!!!!!!!!!!
Kom Suid Afrika, bokke het gewys hul kan, ons kan deur als kom, Saamstaan, ja, viva RUGBY❤️
Dit is so mooi ! Skoon n knop in my keel
Pragtig.
Hartseer
Daai man sal eenige persoon moer toe hardloop...R.I.P
Oh Jissus. Nou is ek in trane!
the best we had for the Books
pragtig
Sjoe! Hoendervleis en trane!!
stunning boy's een van my HEROES
Lekker AMPIE jy mag maar
Klinkt erg lekker
@HDW27 jyd duidlik geen idea wat in 'n rugby spel an gaan nie, jaloers omdat jy nie naam kan maak of jy wat in die video speel nie. Negatiewe mense soos jy het reg op sy eie komintaar. Hou dit asb in die vervolg vir jouself, mense soos jy het duidlike 'n boring lewe.
Joost en Ampie you rock boys! Saam sal ons staan vir Rugby!
J 9 die beste
What happened to Joost? MS?
MND
Beautiful@
rus in vrede joost
rugby is die beste
Ek moet se dit is werklik iets spesiaals. Joost was maar net 'n man wat sy hart uitgespeel het, en hy het voluit geleef.So iemand verdien die beste.
Sit en kyk met Hoendervleis en Knop in die keel
❤❤👍💚💚
Mag jou siel in vrede rus
Ampie jy mag maar
EK STEM SAAM
VIDEO
Dit is goed en wel om iemand eer te verleen, maar ek vrees dat ons besig is/of alreeds rugby verafgod [het]. Goeie liedjie nietemin.
So ek verstaan julle almal dink dit is mooi en pragtig omdat Joost daarin is.Maar die lirieke:"Die waarheid van rugby sal ons nooit vergeet",wat beteken dit?Seriously!?Dink julle regtig die song is goed of hou julle net daarvan omdat Joost in dit speel of omdat die song oor hom gaan?Anyway my opinie is dat die song nie baie goed is nie(seker ampie se skuld) en dat dit net Joost ry vir die publisiteit.
Natasha
Joost was alles wat Siya nooit sal wees. Siya is net daar agv politiek. Joost was daar vir die liefde van rugby
Pragtig.
Hartseer