Wêreldwyd: Die perfekte paar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Daar is ’n makliker manier om jou gunstelingprodukte te bekom as jy in die buiteland is.
    Dit is moeilik om in ’n nuwe land aan te pas, maar gelukkig maak Wêreldwyd jou wêreld klein en jou netwerk groot.
    Ons Wêreldgids wys jou waar om produkte, diensverskaffers of ondernemings in die buiteland te kry wat jou taal praat.
    Of gaan lys jou onderneming gratis op ons interaktiewe gids en word deel van dié wêreldwye netwerk! “Tag” jou vriende in die buiteland in jou kommentaar op hierdie video.

    - Lys jou onderneming hier: www.wereldwyd....
    - Soek ’n onderneming hier: www.wereldwyd....
    Spesiale dank aan Veldskoen vir die borg van die perfekte paar vellies.

Комментарии •