Wêreldwyd - Hester Verlang

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2024
  • Wêreldwyd het so rukkie terug ‘n brief in die pos gekry, dit het so begin:
    Beste Wêreldwyd
    Ek is Hester en ek woon in Australië.
    Hierdie tyd van die jaar raak die verlange soms erg…
    Ons het besluit om ‘n filmspan te stuur om met Hester te gaan gesels oor haar lewe in Australië.
    Hester is ‘n Suid-Afrikaanse boeremeisie uit die Newcastle geledere. So paar jaar terug, na Universiteit, het sy besluit om haarself te gaan vind in Australië en het toe daar gevestig geraak. Saam met ‘n nuwe avontuur kom daar maar ook uitdagings, veral as dit nader aan Kerstyd raak.
    Ja, die verlange raak soms erg maar Wêreldwyd kan help om die verlange so bietjie ligter te maak.
    Wêreldwyd is die tuiskomplek vir Suid-Afrikaners in die buiteland.

Комментарии • 2

  • @droll68
    @droll68 4 года назад

    Too cute!!!! Nice to know that she is living in a safe country.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 года назад

    Goeie kwaliteit!