Lewenswetenskappe GRAAD12 September V1 2023

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 окт 2024
  • As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ......
    / @lwonnie

Комментарии • 12

  • @icohen1627
    @icohen1627 11 месяцев назад +3

    Baie dankie mnr. Skryf Lewenswetenskappe môre

    • @LWonnie
      @LWonnie  11 месяцев назад +1

      Groot plesier. Sterkte vorentoe.

  • @janolingenfelder3972
    @janolingenfelder3972 2 месяца назад +1

    Baie baie dankie.Hierdie het my baie gehlp!!!!!!!

  • @danejacobs607
    @danejacobs607 Месяц назад +1

    Ek wil graag die tyd neem om meneer te bedank, want meneer my al gehelp van graad 10 af. Meneer help honderde kinders elke jaar hulle jaar slaag. Baie dankie vir die tyd en moeite want meneer in gesit het.

  • @nikitajames6517
    @nikitajames6517 Год назад +1

    dankie mnr

    • @LWonnie
      @LWonnie  11 месяцев назад

      Altyd welkom. :)

  • @maddie_vw2182
    @maddie_vw2182 11 месяцев назад +2

    Kan meneer dalk vorige November eksamens se vraestel 1 ook maak?

    • @LWonnie
      @LWonnie  11 месяцев назад

      Sal die vakansie nog vraestelle doen.

  • @marianeschmidt2965
    @marianeschmidt2965 Год назад

    Hallo Mnr. Kan mnr asb vir ons 'n link stuur om die Sept 2023 V1 en V2 van WCED te kry.

    • @LWonnie
      @LWonnie  Год назад

      Daardie vraestelle in nog nie beskikbaar nie. Sal stuur sodra dit beskikbaar raak.

  • @codmenvy
    @codmenvy Год назад +1

    Gr. 10 Bio videos?

    • @LWonnie
      @LWonnie  Год назад

      ruclips.net/p/PLHZVYsyyT3ylyhr8ms6P48_oHrac08_sN