Boeremusiek - Petronella vastap

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 17 ноя 2024
  • (Cissie & Willie Cooper) vlnr
    (Banjo), Danie Labuschagne (tjello), Hannes Snyman (ukulele), Stephaan van Zyl (konsertina), Danie Grey (konsertina), Boetie van Zyl (kitaar), (teekasbas)

Комментарии • 14

  • @dibbesie
    @dibbesie 15 лет назад +6

    Das toch een skofteg mooi moppie muziek.

  • @07520janelia
    @07520janelia 14 лет назад +2

    ag hoe lekker om na sulke mooi tradisionele musiek te luister terwyl mens in die buiteland is dis super cool dankie

  • @helenw.132
    @helenw.132 8 лет назад +4

    This sure brings back fond memories.

  • @AllGrowing
    @AllGrowing 16 лет назад +2

    Ag, hoe lekker! Verlange van Barcelona

  • @advisorC101
    @advisorC101 15 лет назад +4

    Ja Man! Wai dai konsertina lekker hoog in die lug!

  • @joop444
    @joop444 13 лет назад +2

    goeie music van vroeger uit europa

  • @Robz18T
    @Robz18T 8 лет назад +1

    Die oom met die konsertina gooi mielies!!!

  • @marietstander6059
    @marietstander6059 8 лет назад +1

    Boeremusiek bo! Luister hier van Rustenburg af!

  • @erweegerhard
    @erweegerhard 13 лет назад +2

    Pragtig, oom Danie het my stokflou gehad op Koppisol met die ene

  • @crewman101
    @crewman101 11 лет назад +2

    Lekker mooi

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 9 лет назад +2

    Ou Danie Grey ....jy mag maar 'n konsertina kan speel. Vat Vyf ou maat!!

  • @MrChristo007
    @MrChristo007 13 лет назад +2

    @456japan in sonnige Suid Afrika ou maat

  • @riapetoruis1253
    @riapetoruis1253 11 лет назад +2

    Speel darem lekker jong, niks soos tradisionele boeremusiek nie! mens kan nie stilsit en net kyk nie!