Die message (Video)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 13 окт 2024
  • Sasso ek hoop die message reach jou.
    Ek wou jou net laatweet die strate mis jou en ons need jou.
    Ons soek jou guidance en advice mybroe.
    Want jys net stil deesdae is jy oraait mybroe.
    Want jy drop nie mee nie, weet nie het jy opgegee nie.
    Jyt dan gesê dies n ane jaar en jy spot nie mee nie.
    Hoe lykit dan dat jy is nouwee op die bench.
    Mybroe vegeet jy van jou fans.
    Volume op hulle drop binnekort.
    Soo nou release ek die omte sê moenie ongeduldig word.
    Want ek weet julle mis my en ek skeep julle af.
    Soo ek is actually verbaas nog omte sien julle vergeet nie van Sass.
    Want kyk hoe lank terug het ek nog tracks uit gesit.
    Soo dit bevestig net dat julle rerig wait vir dit.
    En ek weet julle wens ek kan consistent bly.
    Want die musiek genees rerig alle wonde in n different way.
    Ek is anti social ek weet my Facebook page is still.
    My laaste keer op stage was September maand nog ha in Steytlerville.
    "Sasso wane kom jy na onse plek toe mybroe,
    hies baie fans van jou die mense hie respek jou mybroe"
    Sasso ek hoop die message reach jou.
    Ek wou jou net laatweet die strate mis jou en ons need jou.
    Ons soek jou guidance en advice mybroe.
    Want jys net stil deesdae is jy oraait mybroe.
    Want jy drop nie mee nie, weet nie het jy opgegee nie.
    Jyt dan gesê dies n ane jaar en jy spot nie mee nie.
    Hoe lykit dan dat jy is nouwee op die bench
    Mybroe vegeet jy van jou fans.
    En wane gaan jy live Sasso asseblief tog.
    Ons soek jou op die Instagram ons soek jou ha op die Tik Tok.
    En asseblief man doen n bietjie n paar features.
    En sê my wa ken ek koop van hai toppe en t shirts.
    Mybroe want ek is n trotse fan.
    Sasso jys my rolmodel en jy het my gehelp elke storm wen.
    Is evident, julle liefde en respek is rerig genuine.
    Ek wil eendag op hai vlak kom wa Early B is nou sit ek die effort in.
    As jy jealous is mybroe gaan dit jou nerens bring.
    Werk hard dan gaan jy sien jy pay en jy gaan levels klim.
    Ek drop die omdat ek lanklaas gerecord dit.
    Dankie omdat julle my nonstop support dit.
    Sasso ek hoop die message reach jou.
    Ek wou jou net laatweet die strate mis jou en ons need jou.
    Ons soek jou guidance en advice mybroe.
    Want jys net stil deesdae is jy oraait mybroe.
    Want jy drop nie mee nie, weet nie het jy opgegee nie.
    Jyt dan gesê dies n ane jaar en jy spot nie mee nie.
    Hoe lykit dan dat jy is nouwee op die bench.
    Mybroe vegeet jy van jou fans.

Комментарии • 17

  • @ChristieDonovanPretorius
    @ChristieDonovanPretorius Месяц назад

    Joh mybru x gan deu a diep donker wolk u hup jy is biesag met a nuwe track ok ky wea te uplift mybru Jou songs uplift my as x da na lyste

  • @JaydianFelix-ss3fk
    @JaydianFelix-ss3fk 10 месяцев назад

    strate misjou want ons need jou❤️❤️❤️🔥

  • @CornwilleKruger-tj9eu
    @CornwilleKruger-tj9eu 11 месяцев назад +2

    Ek loop die pad saam met jo Sasso, ek sal altyd in jo glo, hoop ons meet een dag

  • @MicheBreda
    @MicheBreda 10 месяцев назад

    Wow great work

  • @logankeran1019
    @logankeran1019 10 месяцев назад

    Respect my king✊🏽👑❤ .

  • @rudeanbennie4172
    @rudeanbennie4172 11 месяцев назад

    Respek Sasso Vlet 4 LIFE!!
    Jy gaan sterker en wyser raak as jy anderkant uitkom, so moenie ongelukkig wees. Plek en tyd!

  • @JDCB-OTB
    @JDCB-OTB 10 месяцев назад

    Trots op jou❤

  • @DW-tr3bl
    @DW-tr3bl 10 месяцев назад

    Vlet!!!

  • @JaydianFelix-ss3fk
    @JaydianFelix-ss3fk 10 месяцев назад

    my baaaaas! ❤️❤️❤️❤️❤️🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @williamzeekoei5843
    @williamzeekoei5843 10 месяцев назад

    Dankie vir di love neef man het di nodig gehad

  • @user-smurk1400
    @user-smurk1400 10 месяцев назад

    Sal jou nooit vergeert nie sasso ❤❤

  • @chivandrelackay4334
    @chivandrelackay4334 10 месяцев назад +1

    Jah Bruh ons wag vidi laterz .niks maaki ..en reunite met wanie bra .julle twee Saam gevaalik .. ons wag ..💥sassO vLet boedie

  • @jeanettejack9799
    @jeanettejack9799 10 месяцев назад

    Keep up the good work ,❤

  • @umevisuals8263
    @umevisuals8263 10 месяцев назад

    Most respected. Dope concept and always keeps you till the end of the song...mastery

  • @enricoanthonie6247
    @enricoanthonie6247 11 месяцев назад

    Eks nog steeds hie yster, ek sal wag yster.

  • @DaniëlleSnyders-m8p
    @DaniëlleSnyders-m8p 10 месяцев назад

    My Yster🥹🥹🔥🔥🔥🔥

  • @AshwellBoggenpoel-qs4vq
    @AshwellBoggenpoel-qs4vq 6 месяцев назад

    Junant