Dis n Kragtige getuienis ek is so bly vir jou die Here het jou deurgedra op jou lewenspad so kan jou getuienis ander help dankie dat die Here jul gebruik dis die beste om te vergewe God genees en vertroos.vertroos Amen❤❤❤!!!
Sjoe!!!! Dis baie hartseer!! Mens verstaan nie hoekom ouers kinders so verniel nie. My Moeder het ook wees grootgeword, by familie gebly. Ekt ook verwerping ervaar van haar kant af. Dit moet verskriklik wees om nie by mens se eie ouers in liefde en vrede groot te word nie... Hierdie wêreld het soveel hartseer en pyn. Ons skuil by die Here!! 😍😍😍
Ek het onlangs vir ons Vader gevra waarom bied mense kursusse aan en skryf boeke oor bloedlynvloeke as Hy in Sag 18 by Sy eie Naam sweer dat dit nie waar is nie. Dit lyk vir my of dit waar is: egskeiding, eetgewoontes, alkoholmisbruik, geweld...? Al wat ek verstaan het, was dat kinders by hul ouers gedragspatrone aanleer, maar dat elkeen kies om sonde te doen. Dis ons KEUSE om die sonde te doen wat ons Vader hartseer maak.
Veronica uitstaande...dankie dankie
Dis n Kragtige getuienis ek is so bly vir jou die Here het jou deurgedra op jou lewenspad so kan jou getuienis ander help dankie dat die Here jul gebruik dis die beste om te vergewe God genees en vertroos.vertroos Amen❤❤❤!!!
Sjoe!!!! Dis baie hartseer!! Mens verstaan nie hoekom ouers kinders so verniel nie. My Moeder het ook wees grootgeword, by familie gebly. Ekt ook verwerping ervaar van haar kant af. Dit moet verskriklik wees om nie by mens se eie ouers in liefde en vrede groot te word nie...
Hierdie wêreld het soveel hartseer en pyn. Ons skuil by die Here!! 😍😍😍
Amazing getuienis dankie kosbare mens, God Seen jou ryklik
AMEN AND AMEN 🙌🙌🙌🙏🙏🙏
JESUS was jou silver skoon met sy BLOED,
Wat ń wonderlike mooi boodskap en getuienis 🙌🙌🙌🤗🤗🤗🤗
Dankie Victoria
Dankie Amanda vir jou program. Geseend is julle
Wow what a testimony
Dankie vir kosbare getuienis
Dankie Victoria. Bless you
Amen en Amen
Baie dankie, iets wat ons elke dag moet doen
Awesome hoe God werk prys Sy Groot en Heilige Naam Jesus ons Verlosser God se seen reen op Sy kinders ongelooflike testimony
Dankie vir die deel van jou getuienis. Ongelooflik jou hart 💛
Amen 🇳🇦🙏
Amen! 🙌 🙌
Ek het onlangs vir ons Vader gevra waarom bied mense kursusse aan en skryf boeke oor bloedlynvloeke as Hy in Sag 18 by Sy eie Naam sweer dat dit nie waar is nie. Dit lyk vir my of dit waar is: egskeiding, eetgewoontes, alkoholmisbruik, geweld...?
Al wat ek verstaan het, was dat kinders by hul ouers gedragspatrone aanleer, maar dat elkeen kies om sonde te doen.
Dis ons KEUSE om die sonde te doen wat ons Vader hartseer maak.
Victoria pragtige Bruidtjie... kragtig
Mag die getuienis vir duisende mense aanrak en vry spreek
Geseënde Bruidjie, jou getuienis is kragtig! Mag jou getuienis baie red.
Moenie dit doen nie. Julle maak mense in die land se lyding goedkoop.n
Wonderlike getuienis. Kan aanbieders net d mense asb kans gee om klaar te praat en nie d heeltyd hul in d rede te val nie 🤦