Demoon stamp my van my perd

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 16 сен 2022
  • Please follow us on:
    Twitter: https: / patmos_studio​​
    ​Instagram: / dailybible
    ​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
    ​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
    Website: www.patmosstudio.org
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 11

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk Год назад +2

    Ek het in n huis gewoon waar n satanis in gebly het. Vreemde ervarings.. nadat ons bietjie "skoongemaak" het, het ek altesaam vyf en n halwe jaar daar gebly. Ek het n ander woonplek gekry, ek kon die laaste dag voel hoe kwaad die bose geeste is wat nog daar was. Die aand toe ek in die bad staan voel ek hoe ek stadig agteroor gestoot word. Ek het besef wat aangaan ek God geroep om my te help. Op my rug skuins beland en net effens pyn opgedoen! Loof my Groot en Almagtige God vir Sy beskerming..😀😊😍

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +1

    Yes!! Jesus is the coming King of Glory!!! 🤗🤗🤗

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Год назад +2

    Dankie! Ek glo wat hierdie man sê. Ekt 2007 ook ondervinding gehad van demoon wat my op my rug gekrap het toe ek my nagklere wou aantrek. Dit was n rooi merk soos iemand wat met sy vingernael my gekrap het. Die plek het erg gebrand. My dogter is getuie van dit! Demone, engele, hel en hemel is n werklikheid! Mooi loop almal!!! 🌹🌹🌹

    • @frikkiesmit327
      @frikkiesmit327 9 месяцев назад

      Ja dis ñ werklikheid. Al so paar keer te doen gehad met hul waar hul in mense se huise was. Was by vriend gewees een aand en toe word ons geestelik aangeval. En op ander keer was blonde kop heks in ons slaapkamer. Dankie Jesus vir al die oorwinning en Sy beskerming met elkeen!!!

  • @tharinamarais4993
    @tharinamarais4993 Год назад +1

    Amazing gesprek.

  • @zeldavanniekerk226
    @zeldavanniekerk226 Год назад +1

    Ek kon ook altyd dit sien tot en met die Here die deure toe gemaak het. Ek voel hul nou net aan en kan in die geestes dimensie dinge hoor. Was ook al aangeval deur demone wat n mens letterlik seer kan maak. Krap merke van lang naels op my rug gehad en hand printe wat op my rug orals gebrand was. Die goed bestaan mens moet glad ni met hul kommunikeer ni behalwe as jy geestelik oorlog voer en hul stuur waar hulle vandaan kom. My vriend was van dubbelverdieping se trappe afgegooi deur een. So dis super belangrik om elke dag die wapenrusting van Jesus aan te trek en te sorg jys onder die bloed

  • @elmiefaasen7166
    @elmiefaasen7166 Год назад +1

    Here, help my asb om in my gees op te staan en te loop. Die dood is oorwin.

  • @user-ti6ro3bt2e
    @user-ti6ro3bt2e 7 месяцев назад

    Sjoe Eugene...hierdie klink amper te dik vir 'n daalder, amper soos Rooies se stories.

  • @michelecrouse5284
    @michelecrouse5284 Год назад +1

    die kanaal is ge shadow ban ek kan nie klikkie drug nie.....