Tik Verwoes Huisgesinne - Lea Coetzee

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 сен 2024
  • 'n Drama geskryf en geredigeer deur Lea Coetzee, 'n inwoner van Sir Lowry's Pass Village in die Wes-Kaap.
    'n Drama oor die werklikheid van die verwoestende effek van die dwelm Tik.

Комментарии • 6

  • @elizabethvisagie2195
    @elizabethvisagie2195 6 месяцев назад

    Baie harde werk om hierdie gemeenskapsdrama op die planke te kry. Baie geluk aan die dramaturg, toneelgeselskap, elke akteur en aktrise en almal wat bygedra het om hierdie aktuele onderwerp verfilm te kry. Knap gedaan Sir Lowrys pass, mag julle toneelgeselskap van krag tot krag gaan. 🎉🙏🏻🕊️💐

  • @lindykok1273
    @lindykok1273 6 месяцев назад

    Well done Lea and friends! Good to see that there are young people who care about the issues affecting their community. Sterkte!

  • @ricardovermeulen9841
    @ricardovermeulen9841 2 месяца назад

    ❤ my hart mense

  • @yohbeauty
    @yohbeauty 3 месяца назад

    Well-done lea coetzee

  • @FranktonMacDonald-ji2lh
    @FranktonMacDonald-ji2lh 3 месяца назад

    Sou hierdie talentvolle lea coetzee net erkenning kon kry sou baie deure oopgeswaai haar kant toe alle sterkte vorentoe

  • @user-rc7ly2fr4y
    @user-rc7ly2fr4y Месяц назад

    Haai Lea eks bly doen darem iets positive om die kinders besig te hou dis , regtag iets goed