Week 52: Donderdag - Sagaría 4-8; Openbaring 21

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 фев 2025
  • 'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard
    Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
    Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
    RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM
    Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.
    'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms:
    bybelleesprogr...
    Apple Podcasts - podcasts.apple...
    Spotify - open.spotify.c...
    RUclips - • 'N OOMBLIK IN DIE WOORD
    Kry jou Bybellees program (raymondlombard...) by raymondlombard.com (www.raymondlom...) en volg saam...

Комментарии • 6

  • @altarossouw9087
    @altarossouw9087 10 дней назад

    Dankie Here Jesus, ek sien sò uit om as deel van U bruid saam met U te wees in die Nuwe Jerusalem!! Loof die HERE!! 🙌🙌

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c 10 дней назад

    More❤ dankie Herevir nog n dag met al U liefde en genade Amen gesrende dag vir almal❤

  • @paulabecker5427
    @paulabecker5427 10 дней назад

    Wat n voorreg om die woord so saam deur te lees..dankie Past Raymond..

  • @conniedevos7900
    @conniedevos7900 10 дней назад

    Dankie

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 10 дней назад

    Shalom

  • @isabelvandeventer1600
    @isabelvandeventer1600 10 дней назад

    Dankie