Radioraps Podcast Show Vibes Ep05

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 окт 2024

Комментарии • 21

  • @King-Fishing-Navsar-masi
    @King-Fishing-Navsar-masi 6 месяцев назад

  • @SA911-tl2iy
    @SA911-tl2iy 6 месяцев назад

    BRILJANT!!!! Love die koffie break en die liedjie! Baie geluk en dankie vir 'n gr8 podcast!

  • @BHMarais
    @BHMarais 6 месяцев назад +5

    Dit is is voëltjie wat afwaarts vlieg - die voël se regter vlerk is naaste aan die kamera.

  • @Revo2407
    @Revo2407 6 месяцев назад +2

    Bevange julle. Nou kak lekker gelag.

  • @carelvangreunen3915
    @carelvangreunen3915 6 месяцев назад +1

    Haha Budgie se vlerke daai

  • @Vuyomntambo1999
    @Vuyomntambo1999 6 месяцев назад

    Dit is ‘n Bonsmara Bul. Sonder twyfel

  • @007nev
    @007nev 6 месяцев назад +2

    Daai CCTV pic, lyk soos 'n maer liewe Jesus wat jou 'n shap wys ;)

  • @mona-lizemoolman4803
    @mona-lizemoolman4803 6 месяцев назад

    Oefff chom, ons moet gesels... Daar is weird shit aan die gang😂

  • @wilcosmit8133
    @wilcosmit8133 6 месяцев назад

    Vermoed die foto wys wat my ouers altyd van gepraat het: “Hisse met lang ore”

  • @christacreations
    @christacreations 6 месяцев назад

    Dit lyk soos Allen...

  • @sheldonvermeulen8227
    @sheldonvermeulen8227 6 месяцев назад

    Its a fruit bat. Very common on the West Coast

  • @lraut86
    @lraut86 6 месяцев назад

    Is dit net myne of hier geen klank nie?

  • @CobusMyburgh1985
    @CobusMyburgh1985 6 месяцев назад +1

    Fok ek het nou gelag!! 6:03 doe doe doe doep!!

    • @SNAKES115-y4y
      @SNAKES115-y4y 6 месяцев назад

      doep dope doep🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @believe7088
    @believe7088 6 месяцев назад

    Die spoed van witlig

  • @commonsense3034
    @commonsense3034 6 месяцев назад

    Ek ook hier waar jy is en hoe was al die voels vanoggend… Daai foto is daai brak wat orals rond loop hier. PS. Kom oor vir `n biertjie sal lekke wees.

  • @chantellecoetzee6206
    @chantellecoetzee6206 6 месяцев назад

    @radioraps Sphynx kat