❤Ek en my man het van die begin van ons verhouding besluit dat ons saam GOD eerste in ons verhouding plaas. Daarna was dit eerlikheid , respek vir mekaar en om mekaar te ondersteun in alles wat ons doen. Na bykans 40 jaar van huwelik, het hierdie gom net sterker en sterker geword in ons huwelik. Dankie HERE dat ons nog uitgespaar is vir mekaar deur U genade.❤