Sal die olie- en gasbedryf ekonomiese impak aan Suid-Afrikaners bied? (Afrikaans)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 4 июл 2022
  • Navorsing het getoon dat die olie- en gasbedryf negatiewe ekonomiese impakte het. Waardeur olie- en gasverwante projekte nie bydra tot effektiewe, langtermyn werkskepping, groei in plaaslike besighede en die toerismesektor nie. Burgers moet saam met die regering werk om die stelsel gesamentlik te verander om 'n regverdige en langtermyn ekonomiese groei te verseker, alle burgers te bevoordeel en die omgewing te bewaar.
    #EconomicGrowth #Ekonomiesegroei
    Vir meer inligting oor The Green Connection, besoek ons by
    thegreenconnec...
    Facebook - / thegreenconnection
    Twitter - / thegreenconnect
    LinkedIn - / the-green-connect-cpt
    Instagram - / the_green_connection1

Комментарии •