#befok...!!👌👌👏👏and is in my opinion of a new book is jealous and street fighter jet propulsion the first time since I have a great time!!!thanks for the first time since I liked it
Ek kan Nederlands praten en English; so i can understand a lot of it... but very difficult and I would like a song tekst with this one; i can really feel this song! Greats from Netherlands
Ek kom nou eers by Die 12 uit...Joh een woord dit is hard! waar was die afrikaanse rappers toe ek n tiener was dai tyd was dit net Isaac Mutant, of miskien het ek net van hom geken destyds daar was mos nie youtube nie
jislaaik vi n oomblik het ek my aandag op die beat gefokus ma toe ek na die lyrics lyster het ek net stil geraak vir die res van die song. ek kan dit nie beskryf nie Die 12 dankie vi jou boodskap ek hoop jy lees die comments omtrent die song. net een woord vi jou bra DIEP
Dope track, bafokte video, powerful message 🔥🔥🔥🔥🔥
Agreed 👑
Daai song will my my Twa lat begrawe. Diep song thanks ouens . keep inspireing people.
Dis altyd n blessing om die waarheid bte hoor in die vorm van Die 12.Baie dankie vir die song
👐👐Great song!!!..Mr Breda..well done.
#befok...!!👌👌👏👏and is in my opinion of a new book is jealous and street fighter jet propulsion the first time since I have a great time!!!thanks for the first time since I liked it
Awesome song 🙏
Die track is fire. BRILJANTE lirieke en exquisite delivery. Die chorus n goeie gebed. ❤❤❤❤
Ek sien myself in die track... ek kan relate bru. Keep it up... tell our stories
Waarheid...bru wane jy jou maar waardeer....is jy g.bless...1000% 👍👍👍👍 van my boeta...
Awesome lyrics, well done!!!
Love this.Keep up the Good work🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Waardeur jou ma ❤🙏
Who still here2024 waarheid.....
You bro plz make more of this ❤
Blessed brother
Ek kan Nederlands praten en English; so i can understand a lot of it... but very difficult and I would like a song tekst with this one; i can really feel this song! Greats from Netherlands
Nice..ek like dit
gevaarlik!! hoop die song laat kinders hulle ma waardeer
Esses🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Damn 🔥 jys dood as ju sabel geval dit🔥❤
Waarheidt brie🔥🤘🎶
Nehr hosh bru volles💪💯J ani brandt bru👊👊
Ek kom nou eers by Die 12 uit...Joh een woord dit is hard! waar was die afrikaanse rappers toe ek n tiener was dai tyd was dit net Isaac Mutant, of miskien het ek net van hom geken destyds daar was mos nie youtube nie
Giftig manne🔥🔥🔥🔥🔥
ek wens al my views kon tel, die way ek elke dag die song MOET luiste..
💯🥁❤️🩸
Dope🎉
Salute 🫡 respect 🙏
Love you bru🎉
❤❤❤❤😢😢 Miguel
mama ek is poes lief vir jou
Keep talking to us bru!!
💚💜💫jho bru jys Hottas wuhhh
Xx mis my ma so julle moet jul ma waardeer
💯💯🤞
🙌🥵🔥🔥🔥
🔥🔥🔥🔥🙌❤
dankie vir boodskap #respek🙏
🔥🔥🔥
Wies hier in 2024...SALUTE
jislaaik vi n oomblik het ek my aandag op die beat gefokus ma toe ek na die lyrics lyster het ek net stil geraak vir die res van die song. ek kan dit nie beskryf nie Die 12 dankie vi jou boodskap ek hoop jy lees die comments omtrent die song. net een woord vi jou bra DIEP
Is daar nie n manier om die album te kry van Die 12 nie? Ek sal graag meer songs wil hoor van hom asb?
Brada doe engels ondertiteling. If u understand what he says u will be popping him on hitlist #1.
Bru twaalf Ek wat masekind
Bly om te sien ons het nog n rolmodel
♥️🤞🏽...
🌹💙🏁
Is mos so
Tawwe number broe
Meneer........
Awe boeta ek is hie
3-0 he goes no jokes sorry past bro
Twaalf jy moet hulle wys