Die is vir Jou by Jaakie Petersen featuring Kattie
HTML-код
- Опубликовано: 13 окт 2024
- 'Die is vir jou' by Jacques 'Jaakie' Petersen
It was an honour to be part of this tribute video to Junant 'Bozza' Petersen. One year after your passing...we honour your memory and your legacy.
Thank you to Jacques for this heartfelt tribute to your brother, to Zhavandre 'Kattie' for the awesome vocals on the track, Sky Valentine, Stance and Shauderville communities and all those that showed interest in the project, thank you for your support.
Die is vir jou Junant....
#DieIsVirJou #JunantPetersen #TerribleTwinz #Baainaar #MusicVideo #NelsonMandelaBay #EasternCape
keep up the good work jaakie
R.i.p junant "bozza" big fan since day ☝️
Yor junant was my beste afrikaans rapperx het gehoop x sal hom eendag life sien
When junant said, een dag is ons SAAM ons mammie, I ddnt think he meant so soon💔
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Dankbaar vir ju mammie💔💔💔💔💔
awe jaak ek verstn jy miss jou broer mr al wat ek se R.I.P junant'bozza'petersen en ek miss hom ook net soos jy my bra😢😢😢😢😭😭😭😭
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Coach Mike Stallenberg!! Glen Roses! My Pa Basil Cairncross❤ se afrigter 50 jare terug ❤ Dankie my Pa!!
Upstand vir die wat ken Hozza vir al die Bozzas R.I.P neef
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
JUNANT my broe, jy hoor seker my gebed daar bo waa' jy is. Jy is 'n hit nog steeds in jou afwesigheid. Ek SALUTE jou want jy verdien dit. Ek wens ek konit se toe j nog lewe. Ek gaan seker maak dat jy die eer kry vir AFRIKAANS rap waar ook al ek mense toespreuk. Ek speel jou "niemand warrie oor ons nie" vi die laities, en vi my eie kind ook.
Di darkie braze like jou "HUZITDA" en hulle ffwd dit vi hul mense dan holit suma daarvandaan al verder... Ek en j is vani selfde era. Jy het dit groot gemaak, en ek en my ouens nie. Ek bid dat jou siel in vrede rus al weet ek dat jy nog soveel dinge wou doen en dat ons nog steeds meti probleme sit wat jy aanpak in jou songs, en verseker in die gesprekke wat jy gevoer het.
Ek is wys j foendela my ni BOZZA. Maa' ek wil maa' net GENERAL SALUTE ko optel vi 'n bru wat SALUTE het.
Rus sag my masekind. Rus in vrede my BROER. Solank ons lewe vat ons die battle vi di KLEURLING KIND se vooruitgang, vir ons erkenning, en vir gelykheid voort.
My hart brand dat j nou nie in vlees hier met ons meer is nie. Ek voel jou spirit wanner ek aan jou dink.
Jy lewe voort in ons hart en ons waardeer die blessing wat God vir ons in jou gegee het.
AMEN
Well said 😢😭💯
Die track ht n man in trane jaakie 😭
R.I.P Junant🙏❤
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Naai eentyd hierdie song is iets anders 🥺😔🤧😭😭
Onse Mense,❤
Onse Stories ❤
There's really lots of talent in South Africa.👌🏻🐐
I am a ex drug addict your brother changed my life may his soul rest in peace keep up the good jaakie jou numbers ruk ek in my home town Stutterheim but this song make me cry 😭😭😭😭😭😭😭😭will never foget junant sterkte aan jou ook jaakie van die seerste pyn le by jou maar maak jou broer happy in heaven en vat hom legacy to the next level love u guys thanks for inspiration u give us as young man i salute u bozza🤝
Best afrikaans rappers 4 life
R.i.p Junant die Boza
Dimitre Jantjies Afrikaanse ruimkletser ek hou van jou songs🎵 bra ❤
Ek verlang my PE!! It's been to long, My Familie Cairncross, Jansen,De Souza,Classen, Muller ❤❤❤
Had the privilege of knowing Junant. N waare yster! Maar die skarrel gaan aan!
BOZZA ONS MISS JOU ....... DANKIE JAAKIE
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Met die phela I feel the track en x voel jou 🤞💔🔥💯
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Hierdie song is absoluut uistekend ❤
Rip broer! Thanks for your impact! Sorry Jaakie. 1 love! Your brother Bo
Kom sterk met di song ek vat boza ..rest in peace junant 🕊di rap game issi meer di selle sonner jo nie ma jaakie houit da 👊love this song🙏
Ek was all d jare n Groot fan van jle 2 vandag wat x d song lyster toe voel x Jo pyn Jaakie .. Junant is d beste rapper in d land
Well will never forget you Bozza
Dope Track Bozza,can't believe it's been a year.
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Long Live Die Bozza 🙏
Fly High Junant 🕊️
Kwaai song geskryf vir hom..
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Salute..."almal het geluister as die Doggs praat hier"
R.I.P - Junant
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
I feel your pain in this song broe
Salute R . I .P
Junant die game miss jou
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Maaasekaas mxm ek voel hom😔😔😔😔
Jaakie I felt it 😭
Jackie keep the legacy bozza we love u ❤️🙏 bra all the best for u guys in pe
Kan nounogi glo hys weg nie
Een van die realist ini game
Hyt pyn gehad, ma deur dit het sy talent hom deur gedra
Sag Rus junant ... Love julle 💖
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Legendary !!!
Jaak is a major talent mybru !
My bro
🙏 🪦
Wees Sterk en Keep Pushing My Ou!!
Forever junant❤️
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
Upstand🤘
Beautiful Guys.. 👌👌 "Jaakie"
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
The songs remind me life goes on terrible
Sort arm salute
Dope dope
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
💗
I want the song brille
❤
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
B R I L L I A N T ❤️👑 You are all kings _
Hi temples
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
❤❤❤❤❤❤❤❤❤😢😢😢😢😢😢😢
✌R.i.p
Forever BOZZA ❤️😢
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
🙏🏾
❤❤❤❤❤❤❤🔥🔥🔥
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
😢
Caledonia breeze Lil baby
❤❤❤❤😥
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
🥺🥺🥺❤🔥
ruclips.net/video/TnyC19mNgPE/видео.html
ek is ook n twins yoh die song raak my wat as ek my twin moet verloor😥😥😥
Ani brand
Afrikaans Rap
ruclips.net/video/pzRPt12-W4U/видео.html
#CertifiedColouredClassic
#HartVirRap
Ek voel jou en moet ni stop Rap ni doe dit vir jou broe jaakie
Best rap song ever don't stop Jaakie nog bozza upstand dogs