Haleluja dankie Riana elke slag wat ek die seen luister voel ek God se teenwoordig in my huisie en ontvang jou seenwense baie dankie dat jy gehoorsaam is om dit uit te spreek oor elkeen wat dit luister glory to our God
Riana jy het my in trane gehad daai aand met afrikaans js groot toe ek jou in werklikheid die 1st keer hoor sing op die verhoor met hierdie lied Die Seën. Jy het voorwaarlik n talent en jou stem gee my hoendervleis. Bly so pragtig soos jy is. Die Hele wêreld moet sien ons het regtig die beste sangers ter wêreld in ons land en taal. Afrikaans bly my trots
Jy is so amazing Riana nel jy kan regtig baie mooi sing beslis n geskenk van God my girl hou so Aan bly die mooi mens Wat jy is jy is so n stunning vrou jy is so beautiful Riana nel Ek is mal oor jou musiek Riana nel
AMEN EN AMEN RIANA. GOD BRING VREDE IN HIERDIE WERELD.!!!!!! ONS BID VID VIR ONS KINDERS. RIANA ONS MOET GOD HERKEN VOOR DIE WERELD. JY IS GESEENDE VROU !!!! GROOT LIEFDE VIR ONS VADER. NOEM JOU SUSTER IN CHRISTUS. ❤❤❤❤🙏🙏
The original English version is stunning, but wow this Afrikaans one hits home especially as the "my familie, en hul kinders" ruclips.net/video/Zp6aygmvzM4/видео.htmlsi=PfKlKqbIY2uLTQGX
I love her voice!!
Mens kan letterlik sien hoe die Heilige Gees haar oorneem en ń boodskap bring. Riana Nel jy is God se instrument 🙌🏼🙌🏼🙌🏼
Haleluja dankie Riana elke slag wat ek die seen luister voel ek God se teenwoordig in my huisie en ontvang jou seenwense baie dankie dat jy gehoorsaam is om dit uit te spreek oor elkeen wat dit luister glory to our God
I found the original song by Kari Jobe in Englis called "the Blessing". Such a stunning Afrikaans version.
Mooi Riana
Love jou musiek ...
Dankie
😑😊😍🤗
I thank you
Geniet jou dag
😑😊😍🤗
Riana jy't werklik n Gawe van Bo om die woord uit te basuin. Bless jou. Hou asb altyd so aan. Jy's ñ Pragtige kind van God!
Riana jy het my in trane gehad daai aand met afrikaans js groot toe ek jou in werklikheid die 1st keer hoor sing op die verhoor met hierdie lied Die Seën. Jy het voorwaarlik n talent en jou stem gee my hoendervleis. Bly so pragtig soos jy is. Die Hele wêreld moet sien ons het regtig die beste sangers ter wêreld in ons land en taal. Afrikaans bly my trots
Even me!
Pragtig Riana! God is Groot en Goed.
Dankie liewe Riana
🤗😍😊😑
Jy is so amazing Riana nel jy kan regtig baie mooi sing beslis n geskenk van God my girl hou so Aan bly die mooi mens Wat jy is jy is so n stunning vrou jy is so beautiful Riana nel Ek is mal oor jou musiek Riana nel
Dankie
So mooi lied
🤗😊😑
Dankie
Amen
God seen jou
🤗😍😊😑
Jy is awesome riana nel God se instrument definetief n stunning vrou
Dankie
Waardeer
😑😊😍
AMEN EN AMEN RIANA.
GOD BRING VREDE IN HIERDIE WERELD.!!!!!!
ONS BID VID VIR ONS KINDERS.
RIANA ONS MOET GOD HERKEN VOOR DIE WERELD.
JY IS GESEENDE VROU !!!! GROOT LIEFDE VIR ONS VADER.
NOEM JOU SUSTER IN CHRISTUS. ❤❤❤❤🙏🙏
Dankie
😊😑😍
Pragtige mens met n engelstem. Sy is n seën vir so baie mense
So mooi
Dankie jy
So mooi
Dankie
😍😊😑🤗
Engelstem baie geseënd
AMAZING AMEN 🙏🙏🙌🙌🙌💡👏thank You Our LORD JESUS Christ our SAVIOR 👏
Thanks jy
Altyd mooi
😑😊😍
Elohim is met jou vrou
Dankie jy
😑🤗😍
Pragtig..dankie ..
Wow 👏🙌🙏
Dit is die stem wat die vyand wil stil maak, maar dit is onmoontlik, want God sal altyd in beheer wees.
Glory to God Almighty
So besonders.
Amen
Werie Hard trevend❤❤❤
🙌
👑
The original English version is stunning, but wow this Afrikaans one hits home especially as the "my familie, en hul kinders" ruclips.net/video/Zp6aygmvzM4/видео.htmlsi=PfKlKqbIY2uLTQGX
Gelooflik
Amen