DEELTYDSE CHRISTEN | Rooies Strauss

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 26 окт 2024
  • DEELTYDSE CHRISTEN.
    #rooiesstrauss #hope4sa

Комментарии • 39

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 5 месяцев назад

    Jy praat net die waarheid Pastoor. Ek waardeer jou opregtheid❤

  • @FrikBothma-p9s
    @FrikBothma-p9s 7 месяцев назад +2

    Dit is die waarheid jy het my stem Amen❤

  • @marcelleadams5580
    @marcelleadams5580 7 месяцев назад +6

    2 Timoteus 4:3-5want daar sal 'n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer nie sal verdra nie, maar, omdat hulle in hul gehoor gestreel wil wees, vir hulle 'n menigte leraars sal versamel volgens hulle eie begeerlikhede,en die oor sal afkeer van die waarheid en hulle sal wend tot fabels.Maar wees jy in alles nugter; ly verdrukking; doen die werk van 'n evangelis; vervul jou bediening.💪

  • @marileroux6772
    @marileroux6772 3 месяца назад

    Amen!!!

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 7 месяцев назад +3

    Dankie Rooies....

  • @celestlourens3496
    @celestlourens3496 7 месяцев назад +1

    Amen

  • @catharinafourie7854
    @catharinafourie7854 7 месяцев назад +2

    1 Samuel 2:30(b) - want die wat My eer, sal Ek eer… maar die wat My verag, sal veragtelik wees.
    Die HERE seen jou.. shalom!

  • @FrikBothma-p9s
    @FrikBothma-p9s 7 месяцев назад +1

    Dankie Ouboet Jesus Koning

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 7 месяцев назад +4

    Ek moet 'n geheim vertel, waarvan ek nie heletalm verstaan nie hoekom dit vir christene dikwels 'n geheim ist. Want dit staan letterlik so in die bybel. Mense verander nie. Hulle bly maar dieselfde ook 'stabiliseer' hulle dalk of kry ander gewoontes. Hulle kan ook nie, want hulle is 'seuns van ongehoorsaam'. Wat moet gebeur is dat mens weergebore word uit die Gees van God. En dit is noodsaklik hiervoor om met Christus gekruisig te wees. Dws. die passies van die vlees moet met Christus gekruisig wees. As mense dan anders geaard is dan is hulle iets anders. Seuns van God, pleks van Seuns van die Ongehoorsam.

  • @janniepretorius5846
    @janniepretorius5846 6 месяцев назад

    Baie dankie WARDEER

  • @desireamutenya915
    @desireamutenya915 6 месяцев назад

    Goeie midag Pastoor ek kyk van Walvis Baai Namibia 🇳🇦

  • @antoinettehenrico1847
    @antoinettehenrico1847 7 месяцев назад +1

    Sjoe,jy het my stem

  • @ferdivosloo341
    @ferdivosloo341 7 месяцев назад

    Wanne begin jou Politieke party

  • @theomoller6637
    @theomoller6637 6 месяцев назад

    Ek het dit ook opgemerk dat die ACDP met die ANC en EFF dans. Kon dit nie glo nie.

  • @mariaangerber884
    @mariaangerber884 7 месяцев назад

    En dis presies wat MPC gedoen het. Ooreengekom dat elke party sy eie waardesisteem behou. Jy se nou net tensy did partye ooreengekom het hulle behou hulle waardesisteem. Waar staan dig in ons konstitusie dat ons lgbt ondersteun. Bewys dit. Waar staan dit skriftelik. Ons sal sulke mense nie wegwys nie want ons judge nie. Ins het nie die reg om hulle te judge nie want ons is nie God nie. God doen die judging. Jy bly ander partye slegmaak om stemme te wen. Jy gaan slegter daarvan afkom Rooies. Skoenmaker hou jou by jou lees en hou op judge sodat jy nie gejudge word nie.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 5 месяцев назад

      Dit gaan nie oor judge nie. Baie vra en hy probeer net die mense antwoord. Hy maak nie ander partye sleg nie. Hy se net wat hulle doen en waarvoor hulle staan.

    • @mariaangerber884
      @mariaangerber884 5 месяцев назад

      Hyt die leiers vd UIM aangeval deur te se hulle gee voor hulle is christene maar dan ondersteun hulle lgbt en aborsie. Hy het n obsessie daaroor. Met elke dorp wat hy besoek het hdt hy Neil de Beer en sy vp Fatima bd name genoem dat UIM aborsie en lgbt ondersteun.

  • @WendyG777
    @WendyG777 7 месяцев назад +1

    My stem ook

  • @ferdivosloo341
    @ferdivosloo341 7 месяцев назад

    Wat is jou Politieke Party se naam. 15 Jan sou jy di naam bekend gemaak het

    • @helenehoon8931
      @helenehoon8931 6 месяцев назад

      #HOPE 4SA

    • @ferdivosloo341
      @ferdivosloo341 6 месяцев назад

      @@helenehoon8931 is di party op di stembrief sodat ons vir hom kan stem

  • @ekisboos7860
    @ekisboos7860 7 месяцев назад

    As die ACDP dan sulke onheilige goed gedoen het in 2014 hoekom het jy hulle aanhou promofeer tot verlede jaar en nou sing jy 'n ander deuntjie?
    Jou oggend en aand praatjies is nie dieselfde nie.

    • @helenehoon8931
      @helenehoon8931 6 месяцев назад

      LUISTER MOOI NA DIE VIDEO, dan kry jy die antwoord op jou vraag!

    • @ekisboos7860
      @ekisboos7860 6 месяцев назад

      Lyk my ek gaan te vinnig vir jou, lees stadig en met insig. Tot verlede jaar het Rooiseun die ACDP promofeer op elke beskikbare geleentheid, volgens sy video het die ACDP alreeds in 2014 onheilig opgetree.
      My vraag is hoekom het hy hulle nie terug in 2014 al openbaar nie. Kom ek vertel jou hoekom, hy het vasgebyt en gehoop hulle gaan hom aanstel in 'n posisie van aansien.
      Kyk of jy by Rooies die besonderhede kan kry van enige blinde persoon wat hy "genees" het in Jesus naam. Glo jy in sy siening dat autisme 'n demoniese manifestasie is?
      Begin dink soos 'n grootmens toe.

  • @janniepretorius5846
    @janniepretorius5846 6 месяцев назад

    Rayton

  • @nicvanas4321
    @nicvanas4321 4 месяца назад

    Jy maak my oe oop. Ek is 82 Jaar oud en sien wat aangaan wat verkeerd is.

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 7 месяцев назад

    Limpopo

  • @jasperlosper
    @jasperlosper 7 месяцев назад

    In die een asem se jy "prys sy heilige naam" en dan wil jy ander Christen partye swartsmeer? Wat sou Jesus doen?
    Om op 'n smeerveldtog te gaan is nie Christelik nie.

    • @williepretorius6277
      @williepretorius6277 5 месяцев назад

      Jy luister nie. Jy verstaan nie. Jy hoor nie. Hy se dan vir jou stem vir hulle. Al wat hy verduidelik het is die redes hoekom hy nie meer sy gewig by hulle spesifiek ingooi nie. Ek dink nie dit is swartsmeer nie.

    • @jasperlosper
      @jasperlosper 5 месяцев назад

      Rooies gebruik elke geleentheid om ander partye, insluitend Christelike partye, swart te smeer, aan te val en name te noem.
      In sy opvolg video's, na die een (jy het so 2 maande later op my komment reageer), het hy Neil de Beer 'n "terroris" genoem, Kenneth Meshou swart gesmeer asook gedreig om die dinge oor die ACDP te openbaar wat hulle kan skade doen.
      Hy dreig m.a.w. om sy vorige Christen party skade te doen en "te praat oor dinge", dink jy nog steeds hy is 'n "profeet"?
      Dink jy hy het al regtig blindes "genees" of iemand uit die dode laat opstaan soos wat hy noem in sy reaksie video na die Autisme fiasko?
      Vra bietjie vir hom hoeveel van sy "genesings" was in 'n kerk of tent of opelug diens of daar in sy garage en hoeveel genesings was in 'n hospitaal of kliniek of dokters kamers gedoen?
      Hoekom dink jy gaan Rooies nooit na hospitale en kindersale en gaan wys sy wonderwerkende genesende gebedskrag daar nie?
      Willie ek vermoed jy sukkel met onderskeid tref tussen wat waar is en wat opgemaakte profeet stories is, die wetenskaplike naam vir dit is mokkenforoonisme en kom sterk onder Strauss se volgelinge voor.
      Drink baie water, kry genoeg vesel in en lees so paar ander boeke as net die Bybel.