PROFIEL | RSG Marietta & Amore

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024

Комментарии • 17

  • @neiljosephbennett9119
    @neiljosephbennett9119 3 года назад +1

    I listen to RSG all the time because of these two ladies (and all the others, make no mistake!).

  • @trudatrollope1671
    @trudatrollope1671 3 года назад +1

    Antionette was nog altyd my mentor. Dankie vi die boererate.

  • @idaengela507
    @idaengela507 4 года назад +1

    Very classy ladies, the best!

  • @bendewet1057
    @bendewet1057 2 года назад

    Julle Twee praat darem die Pragtigste Afrikaans.

  • @mistermornevanderberg
    @mistermornevanderberg 3 года назад +1

    ag hulle is pragtig

  • @christalubbe178
    @christalubbe178 11 месяцев назад

    Wat het van Amore geword?

  • @JJ-xo9zv
    @JJ-xo9zv 5 лет назад +2

    Asseblief RSG is great maar die muskiek is swak

    • @dickpretorius6210
      @dickpretorius6210 4 года назад +1

      AMORE IS TOPS. AL WAT EK WIL VRA IS DIE DAME WAT NIE VAN VERKLEIN WOORDJIES HOU NIE KLINK OF SY N VREESLIKE HARDE HART HET. EK STEM SAAM MOET NIE ELKE WOORD ( tjie ) aan sit nie of verklein woortjies gebruik nie. Maar daar kom tye wat vir my nmooi woortjie is, soos mooi bly lieffies vir jou , dit hang ook af van die omstandig hede. Bv. Bel my skoon dogter of klein dogter of my seun wat al groot is, klaar gepraat se mooi bly en lieffies vir jou. Ek is 78 en met baie liefde groot geword. Ek het baie whatsapp vriende en vriendinne, baie lief vir mekaar en geniet mekaar se geselskap, ek se maar net. Amory lieffie jou en gaan aan met jou mooi werk Diek.

  • @sandramaritz4791
    @sandramaritz4791 8 лет назад

    Amore jy rock!

  • @shaunonverwacht9626
    @shaunonverwacht9626 4 года назад

    Amore Bekker... op Goeie Hoop.

  • @gerrie001
    @gerrie001 6 лет назад

    50 skakerings van lekkerte... Bahahahaha!!!!

  • @merlevisser6523
    @merlevisser6523 4 года назад

    Geestesgesondheid

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 года назад

    WÓWWWWWW julle is MÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÓÍ....!!!!!!!!!!! 🙆