Chris Steyn - Bette Davis Eyes (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 7)
HTML-код
- Опубликовано: 7 окт 2023
- Koop of luister 'Bette Davis Eyes' hier: DieKontrak.lnk.to/Seisoen3MB
Volg Chris Steyn op sosiale media:
Instagram - chris.steyn_?ig...
TikTok - www.tiktok.com/@chris.steyn_?... @ChrisSteyn-ji3im
Klaar gewen die Koos.!
❤❤❤❤❤mooi
Hier is groot talent! Chris is so natuurlik en gemaklik. Mal oor sy stem!
Plakkies sal hierdie man dra, al dra hy dit net op sy hemp hierdie keer.
🔥💯😎💪Ek stem vir 'n wen vir jou. Soos meeste mense in die land doen👏♥️🎵☺️
❤❤ja my seksie I love you werie mats 😊💋💋💘💘
Net soo 😊🎉🎉🎉 en toe wen hy ne waare engel ❤ ek`s trots op hom❤🎉😂😊
So gemaklik met die mooiste stem. Jys 'n natural en geseën met soveel musikale talente. Absoluut die BESTE!!!
Chris jy is uitstekend! Love jou stem! Weet jy gaan dit groot maak in die musiek bedryf!
Baie mooi gedoen seunie. ❤ wat will be will be! hou jou kop hoog en geniet elke oomblik .
Beautiful ❤
Pragtig !
Dit was so goed! Wow! Ek hou van hierdie gentleman-look op jou 👌🏻😊
Plakkies wil hy dra en almal kyk daarna, want sjoe die man kan sing en sy plakkies sal hom bring waar hy moet kom sing en sing!!
Ek luister hierdie song oor en oor! Asb neem dit op❤
Hy is geseënd met so stem! Net n stem wat aandag trek, sal heeldag na hom Kan luister
Puik🎉phenomenal🎉outstanding🎉WENNER!!!!!!!!
My gunsteling ❤
Jy is baie goed wonderlik gaan dit nog ver bring
Jy is my gunsteling. I can see it through my Betty Davis eyes😊
Wow ❤
Jy is my gunsteling.❤
❤
jy gaan wen boeta❤ stay strong
Amazing!
🎉wow
Baie natuurlik en gemaklik -- Unieke stem soos ek al baie gese het
😢kjfiiddjdkdih
1:18
❤