Marissa Williams - God Van Bo | Saved By Grace

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 7 фев 2025
  • Om vroee toegang te kry tot nuwe Liedere druk die JOIN knoppie onder die video of op die link / @jubileeprojectaudio om n member te word.
    Maak gebruik van Super THANKS (die THANKS knoppie onder aan die video) om jou kommentaar te los op die videos.
    Lirieke/Lyrics
    God van bo, my God van bo
    Lei my met U sterke hand
    Ek is swak, maar u is magtig
    Lei my met U sterke hand

Комментарии •